10 junie 2018

Page 1

10 Junie 2018

Die erediens word gelei deur Ds. Francois v Zyl Teks Deurkollekte vandag: Teologiese opleiding

Wyk

Vir voorbidding

Kontakno

® ® ®

® ® ® Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

·

· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 577 1546 Erna Klynhans (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 10 Junie a Gebed bediening—08:15 en na tee drink in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit. a Kruisverwysing—18:00 by NG Meyerton. Die tema verskil elke week. Na die tyd is almal welkom vir koffie in die konsistorie

Maandag 11 Junie a Gebed bediening—06:00 in die gebed kamer. Dinsdag 12 Junie a Oesfees nabetragting—19:00 in die kerksaal. Donderdag 14 Junie a SorgAksie—10:00 in die kerkkantoor a MITS (musiek, IT & Sang) — 18:30 - die voorsang en diens liedere word in plek gekry vir Sondag se diens.

Vier die dag waarop die Here JOU gekies het! Kim Brits E6 072 505 5924

Jeané Pitout DEW 071 514 2723

Johan Venter B1 082 410 7661


Dot McLaren B6 084 512 3992

Zandré Preston C3 076 881 5152

George Riese C8 082 938 8511

Maruscha Theron C8 083 575 0481

Mathilda Theron C6b 082 572 8754

Ian du Toit C3 076 101 1575

Almeine Geyer B4 073 505 1722

George Greeff D5 072 107 3300

Kobus Small E1 082 346 0926

Adrie Bezuidenhout C7 082 710 6654

Marco d’Angelo C7 082 318 9827

Lee-Ann Viljoen C3 078 347 3375

Danie naudé D3 082 855 3403

‘n Vreugdevolle lewensjaar

word jou toegebid vir

2018 nms Kerkraad & Admin Bestuur.


-

I love this one: If someone asks about your educational background, proclaim boldly that: Church is my College. Heaven is my University. Father God is my Counsellor. Jesus is my Principal. Holy Spirit is my Teacher. Angels are my Classmates. Bible is my Textbook. Temptations are my Exams. Overcoming Satan is my Hobby. Winning souls for God is my Assignment. Receiving eternity is my Degree. Praise and Worship are my Slogan.


Elemente van Gebed (n.a.v. Dick Eastman se “The hour that changes the world”). Hoe kan ek effektief bid? Gebruik die voorbeeld as hulp. Elke aspek is Bybels begrond en beoefen. Deur 1 minuut per element te gebruik, sal jy reeds 12 minute konstruktief bid. Deur 2 minute per element 24 minute. Deur 5 minute per element, ‘n volle uur. Deur 10 minute gemiddeld, ‘n konstruktiewe 2 ure! Gebed hoef nooit weer saai, droog, “boring” of “weet-nie-hoe-nie” te wees nie.

Lofprysing:

Aan Wie dink ek wanneer ek begin bid? Fokus op Hom alleen en teken self aan

op watter eienskappe jy fokus in jou gebed, dit waarvan jy bewus raak as jy in God se teenwoordigheid staan.

Afhanklikheids Verklaring: Rom.7:14-15, 18b-19, 21-23 - Soos vs.24 sê: “Ek ellendige mens! Wie sal my van hierdie doodsbestaan verlos?” Ek is tot niks goeds in staat, as dit nie deur die krag van God

-

-



geskied nie. Aan God die dank!

Stilword en Bedaar:

Mat.11:28-29 - Om die juk op te neem, d.s.w. myself onvoorwaardelik

onderwerp aan Jesus, en by Hom te leer hoe om sag van gemoed en reddend-nederig te wees. Dan kan ek rus kry vir my gemoed. Dan kan ek fokus op God as my Pappa wat my teen die bors vasdruk en koester.

Skoonmaaktyd:

Maak die kanale na die Vader toe oop deur alles tussen my en Hom te verwyder

deur belydenis. “Sin is the willful continuation of a fractured relationship with God. The greatest sin is to be conscious of none.”

Bybelstudie en Skrifgebed: Bid God se Woord as my gebed. Besef WAT sê die Skrifdeel vir my, en maak dit my bede. Hoor sodoende duideliker wat die Here sê, ook vir my.

Onderneem om te doen:

As ek hoor, wat moet ek gaan doen? Uit die Skrif-gebed kom ook God

se opdrag. Ek IS die hande en voete van die Woord.

Voorbidding:

Laat U koninkryk kom – Alles behoort aan die Here. Die duiwel probeer alles op

God se “plaas” steel. Wat moet weer onder Sy beheer kom – as mens, dier, omgewing, saak, ens.? Dis

om vir die voortbestaan van die Koninkryk te bid – en dan op te staan en te gaan doen wat God wil hê op Sy “plaas” gedoen moet word.

Eie behoeftes:

Mat.5:3 – Afhanklik van God wees, is die besef dat ek NIKS kan doen of hê,

sonder God nie. Daarom kan ek letterlik alles vra, en sodoende my totale, weerlose afhanklikheid bely.

Dankie-sê: Waak:

Luk.17:17-18

Dankie-sê is die teenkant van die munt van Vra.

Dit beteken die verskil tussen lewe en dood. Dit vra selfondersoek, om selfgenoegsaamheid

te voorkom en aktief in die stryd te staan met die wapenrusting aan. “If satan can induce men to regard him as a joke, it is easy to make them follow blindly in his deadly wake.”-Charles Finney. As begeertes

nie deur gebed gestuit word nie, baar dit sonde. Word heiliger!

Bede om wysheid:

Joh.16:33; Hand.14:22; Rom.5:3-5; Openb.7:13-14. Jesus het baie

beloof, “but never promised us a rose garden!” Dis tyd om in moeilike situasies ons afhanklikheid te bely – Mat.11:28, Mat.7:11. Moenie probleme alleen probeer hanteer nie, kry die almagtige se raad.

Lofprysing:

Want aan U behoort die Koninkryk, en die krag, en die heerlikheid … Deur my

gebedstyd word ek omvorm om gelykvormiger aan God te wees. Dis die blink-gesig-Moses-tyd van opstaan en gaan leef vanuit die nuwe uitsig op die Heerlikheid. Die opstaan in Jesus se hoop. Ek is veilig in my Vader.


-

-

-


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.