10 Nov 2019

Page 1

10 Nov. 2019

Die erediens word gelei deur Dr. Sampie van Vuuren Teks: Tema: Deurkollekte vandag:

Instandhouding

Vir voorbidding

Wyk

®

Kontakno

®

® ®

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

·

· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


— Sondag 10 Nov a Erediens— 08:30 Dr Sampie v Vuuren Maandag 11 Nov a Gebedsgroep—06:30 in die gebedskamer. Koffie en tee beskikbaar.

Sondag 17 Nov

Des McGeer C4 072 108 9222

Willie Spamers B3 079 923 2018

Anzelle Fouché D7 081 367 1621

Vanessa du Toit C1 076 850 5557

Tiaan Schutte E4 071 512 3012

Melita de Lange C2 083 545 8654

Petta Pitout B2 072 255 1938

Monique Boshoff E4 071 492 5054

a Erediens— 08:30 Prop Berenice Esterhuizen

Madelein Kotze C6a 084 602 6154

‘n Vreugdevolle lewensjaar word jou toegebid

vir 2019 nms Kerkraad & Admin Bestuur.

Hierdie jaar wil ons van ons plaaslike talent gebruik maak om Kerfees te vier. Indien jy kan help met sang, voorlesing en/of gedeeltes opvoer of help afrig, kontak gerus vir Hennie

van Loggerenberg 083 561 7813 of

Johan Louw 083 468 3663. Of kom oefen saam met ons Donderdae vanaf 18:30 in die kerk.

Handwerk items word nou al gemaak vir volgende jaar se Oesfees.

Indien u Jacobs koffie of Douwe Egberts

koffie gebruik, bring asseblief die leë bottels kantoor toe.

Neem asseblief kennis dat die kerk nou oor kaart fasiliteite beskik. Dankoffers kan dus gedurende kantoorure met u bankkaart betaal word.

Daar is ‘n gemeente wat Suid Afrikaners uitnooi om by hulle aan te sluit: SA Gemeente. Webwerf www.sagemeente.com. Daar is ook ‘n toep (app) beskikbaar in die apple of google store: “sa gemeente”. Vertel hulle van hierdie goeie nuus!


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.