10 Nov. 2019
Die erediens word gelei deur Dr. Sampie van Vuuren Teks: Tema: Deurkollekte vandag:
Instandhouding
Vir voorbidding
Wyk
®
Kontakno
®
® ®
Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
·
· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 10 Nov a Erediens— 08:30 Dr Sampie v Vuuren Maandag 11 Nov a Gebedsgroep—06:30 in die gebedskamer. Koffie en tee beskikbaar.
Sondag 17 Nov a Erediens— 08:30 Prop Berenice Esterhuizen
— Hierdie jaar wil ons van ons plaaslike talent gebruik maak om Kerfees te vier. Indien jy kan help met sang, voorlesing en/of gedeeltes opvoer of help afrig, kontak gerus vir Hennie
van Loggerenberg 083 561 7813 of
Johan Louw 083 468 3663. Of kom oefen saam met ons Donderdae vanaf 18:30 in die kerk.
Handwerk items word nou al gemaak vir volgende jaar se Oesfees.
Indien u Jacobs koffie of Douwe Egberts
koffie gebruik, bring asseblief die leë bottels kantoor toe.
—
Des McGeer C4 072 108 9222
Willie Spamers B3 079 923 2018
Anzelle Fouché D7 081 367 1621
Vanessa du Toit C1 076 850 5557
Tiaan Schutte E4 071 512 3012
Melita de Lange C2 083 545 8654
Petta Pitout B2 072 255 1938
Monique Boshoff E4 071 492 5054
Madelein Kotze C6a 084 602 6154
‘n Vreugdevolle lewensjaar word jou toegebid
vir 2019 nms Kerkraad & Admin Bestuur.
Neem asseblief kennis dat die kerk nou oor kaart fasiliteite beskik. Dankoffers kan dus gedurende kantoorure met u bankkaart betaal word.
Daar is ‘n gemeente wat Suid Afrikaners uitnooi om by hulle aan te sluit: SA Gemeente. Webwerf www.sagemeente.com. Daar is ook ‘n toep (app) beskikbaar in die apple of google store: “sa gemeente”. Vertel hulle van hierdie goeie nuus!
—