10 Okt 2021
Die erediens word gelei deur Prediker: . Ds. John Myers Teks: Op 3:1-6 Tema: Word wakker, versterk mekaar en ontvang die lewe in oorvloed! Dankoffers word by die deure ingeneem:
Vir voorbidding
Wyk
x x x x
x
Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
·
· Kantoorure Di & Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 10 Oktober a Erediens — word gelei deur ds John Myers. Maandag 11 Oktober a Gebedsgroep 07:00 In die konsistorie—almal welkom Vrydag 15 Okt
a FK (finansies) 09:00 In die kerkkantoor—ouderlinge moet asseblief dié vergadering bywoon, diakens is ook welkom., asook enige iemand anders met finansiële kennis.
Sondag 17 Oktober a Erediens — word gelei deur ds John Myers. a Kategese reünie—tannie Ounooi nooi al die kinders om weer bymekaar te kom. a MELAS (Musiek, Erediens, Leer– en Aktuele Sake) na die erediens. Indien jy sou belangstel om saam te sing, die rekenaar of die mengbank te leer hanteer, is jy welkom om saam te kom vergader. Dit sal nie lank neem nie.
Maandag 18 Okt a Gebedsgroep 07:00 In die konsistorie—almal welkom Sondag 24 Oktober a Erediens — word gelei deur ds John Myers. a BET (Bates, Eiendom & Terrein) - 17:00. Hier is baie herstelwerk wat dringend aandag benodig. Ons vra veral ons ambagsmanne om hierdie vergadering by te woon. Kontak Hennie vir meer inligting—083 561 7813
Neem eienaarskap van JOU gemeente en skakel in!
JY is die kerk!
—
‘n
Vreugdevolle lewensjaar word jou toegebid
vir 2021 nms Kerkraad & Admin Bestuur.
—
Vier die dag wat die Here JOU gekies
het as Syne!.
Arnold Venter, ons karwag, maak seker voertuie is veilig tydens die erediens.
Wanneer jy dus by jou voertuig kom, dink asseblief aan hom en gee hom iets vir sy moeite. Indien jy van Arnold se dienste gebruik wil maak, kontak hom gerus—076 010 9891
–
–
-
-
Neem asseblief kennis dat die kerk nou oor kaart fasiliteite beskik. Dankoffers kan dus gedurende kantoorure met u bankkaart betaal word. Die bankbesonderhede verskyn op p1 vir direkte inbetaling. Daar is ook ‘n na-ure gleuf in die muur van die kantoor aan Villette straat se kant. Maak net seker u druk die koevertjies mooi diep in. Die kerk se finansies is op die stadium beroerd. Ons sukkel om ons verpligtinge na te kom, veral omdat ons nie dienste kan hou nie. Ons vra dus elke lidmaat wat nog nie ‘n bydrae gelewer het nie, om selfondersoek in te stel en by die Here te hoor wat Hy van u verwag.
Fuleni Funerals
Eva
AVBOB Magda Immanuel Ondernemers Annetjie
Reitz str Lochstraat Gallowaystr
016 362 1278 082 927 9264 016 362 1048 016 362 4311
Geen begrafnispolis? Skakel jou raadslid en vra hulp. Daar is fondse vir families beskikbaar.
—
— j -
—
Ds. John Myers is beskikbaar indien u behoefte het om met ‘n predikant gesels. Kontak hom gerus op 076 457 8693
Ds. John
–
-
Baie welkom by ons! Soek gerus vir Tommie of Corrie Louw by die inligtingstoonbank op vir ‘n vorm om u attestate aan te vra, skakel die kerkkantoor Dinsdag— 016 364 1484 of vir Louise 082 821 7493. Indien u ‘n vorm geneem het, onthou asseblief om dit weer in te handig sodat ons by u kan kom kuier.
–
- -
-
Tommie en Corrie Louw Gemeente bestuurder / Koster
–
ü ü
-
-
ü ü
ü ü
ü
—
-
-
—
-