10 sept 2017

Page 1

10 Sept. 2017

Die erediens word gelei deur Ds. Christman Krige Teks—2 Kon 5:1-18 Deurkollekte vandag: Geopende Deure

Wyk

Vir voorbidding

Kontakno

® ® ®

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

·

· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 577 1546 Erna Klynhans (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 10 September a MITS (musiek, IT & Sang) — 07:30 - die voorsang en diens liedere word in plek gekry vir vanoggend se diens. a Gebed bediening—08:45 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit. a USE (Uitreike, Sending & Evangelisasie) - 17:00. Kom help beplan aan Desember se unieke Kers liggie fees.

Vrydag 08 September a Aksie Dienmekaar — 10:00. Is jy 60 en ouer, maar voel nog 21? Kom skakel gerus by ons in!

Vrydag 17 September a Aksie Dienmekaar — 10:00. a FK (finansies) — 09:30. Hierdie is ‘n oop vergadering, dus is enigiemand welkom om dit by te woon.

Sondag 17 September a MITS (musiek, IT & Sang) — 07:30 - die voorsang en diens liedere word in plek gekry vir vanoggend se diens. a Kategese vergadering—08:00 in die jeug saal. Alle kategete word versoek om die vergadering by te woon. a Gebed bediening—08:45 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit. a Kerkraad—17:00 in die saal. Alle bediening voorsitters, wyksleiers en blokleiers word versoek om die vergadering by te woon.


Susan Greyling B4 084 500 4031

Karel Lubbe C8 082 407 8591

Frikkie Swanepoel B1 083 366 5218

Andries v Tonder A1 078 341 6342

Gert Lubbe C8 082 820 8088

Hennie v Loggerenberg D1 083 561 7813

Willem Fourie C2 082 778 6941

Jurie Lourens E3 074 717 7342

Pieter Theron C5 060 459 5174

Johan Jooste D1 076 323 7407

Neil Pitout DEW 082 929 4757

Kobie Bouwer E1 082 614 1089

Jan Cilliers DEW 084 838 3100

Dean McGeer C4 072 797 3687

Tyler Jv Rensburg C7 082 778 9912

Austen Jv Rensburg C7 082 778 9912

Hilde-Marí Strydom D1 081 015 1940

Vier die dag waarop die Here JOU gekies het!


* —

*

*

* *

*

*

*

*

*

*

* * *


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.