11 April 2021

Page 1

11 April 2021

Die erediens word gelei deur Prediker: Ds Bok van Rensburg Teks: Ef. 5:21-6 Tema: Ons kinders is ‘n wonderlike gawe Dankoffers word by die deure ingeneem:

Vir voorbidding

Wyk

Kontakno

x

x x

x x

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

— —

·

· Kantoorure Di & Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 11 Apl a Erediens — word gelei deur ds Bok van Rensburg a Kinderkerk—in die jeugsaal. Maandag 12 Apl a Gebedsgroep 06:30 In die konsistorie—enigiemand welkom

Vrydag 16 Apl a FK—09:00 in die kantoor. Enigiemand met finansiële kennis is welkom om te kom inskakel. a Jeug—18:30 In die kerksaal—almal welkom! Kontak Johan Venter indien jy ‘n vervoerprobleem het—082 410 7661.

Sondag 18 Apl a Erediens — word gelei deur ds John Myers a Kinderkerk in die jeugsaal Maandag 19 Apl a Gebedsgroep 06:30 In die konsistorie—enigiemand welkom


Elsie Marx C1 073 161 5280

Johan du Toit C1 076 850 5557

Izak vAntwerpen D3 082 850 5512

Ray de Does D3 076 993 2104

Tienie Pretorius E3 082 929 6689

‘n Vreugdevolle

lewensjaar word jou toegebid vir 2021 nms Kerkraad & Carissa Labuschagne C6 062 608 2695

Pieter Rossouw D2 079 314 6332

Alicia Swart E5 079 675 3252

Admin Bestuur.

Vier die dag waarop die Here JOU gekies het! Jaelyn Thompson E1 072 823 8566

Hettie Botha E3 076 701 0998


Baie welkom by ons! Soek gerus vir Tommie of Corrie Louw by die inligtingstoonbank op vir ‘n vorm om u attestate aan te vra of skakel die kerkkantoor Dinsdag— 016 364 1484 Indien u ‘n vorm geneem het, onthou asseblief om dit weer in te handig sodat ons by u kan kom kuier.

©

©

Tommie en Corrie Louw Gemeente bestuurder / Koster


-

-

Ons sit skielik met niemand om die mengbank en rekenaar tydens eredienste en begafnisse te hanteer nie. Daar word Sondag na die diens opleiding gegee vir diegene wat sou belangstel. Dankie Nadeska, dat jy jou gawes hier wil kom aanwend. Indien daar genoeg mense is wat belangstel, kan ‘n rooster opgestel word sodat een persoon nie elke Sondag diens hoef te doen nie. Indien jy nie Sondag die opleiding kan bywoon nie, maar graag daar betrokke wil raak, kontak asseblief vir Tommie 082 899 5095 of Johan Louw 083 468 3663


-

Johannesburg se “Vintage motorcycle club” gaan ons kom besoek!


— Produkte van verlede jaar wat gebring is wat voldoende is en nie nodig is nie:

Produkte hierdie jaar benodig:

x

Kookolie

x

Jellie

x

Tennis Beskuitjies

x

Kondensmelk

x

Marie Beskuitjies

x

Rys

x

Suiker

x

Kits Poeding

x

Ingelegde vrugte

x

Koekmeel

x

Ideal melk

x

Karamel treat

x

Maalvleis - donasies

x

Wors—donasies

x

Kerrie poeier—matig

x

Chutney—mild

x

Klapper

x

Versiersuiker

x

Botter

x

Eiers

x

Kaneel

x

Kakao

x

Neute

x

Bakpoeier

x

Vla

x

Tuisgemaakte produkte (konfyt, ens.)

x

Tamatiesous

x

Hotdog sous

x

Sagte speelgoed vir die Jeug tafel

Indien u mooi en lekker koeke kan bak, maar het nie die finansies om self die produkte aan te koop nie, is u welkom om van die produkte by die kantoor te kom haal.

Onthou, ons is slegs Dinsdae en Vrydae tussen 09:00-12:00 by die kantoor.



Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.