11 Aug 2019

Page 1

11 Aug 2019

Die erediens word gelei deur Ds. Elise Klut Teks: Hebr. 11:1-3 Tema: Glo is sien Deurkollekte vandag: NG Welsyn

Vir voorbidding

Wyk

Kontakno

® ®

®

-

® ®

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

·

· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 11 Aug a Erediens— 08:30 Ds Elise Klut Maandag 12 Aug a Gebedsgroep—06:30 in die gebedskamer. Koffie en tee beskikbaar.

Vrydag 16 Aug a FK (finansies)—09:30 in die kerkkantoor. Enige iemand wat wil inskakel, is welkom

Sondag 18 Aug a Erediens— 08:30 Ds Johan Pypers a Ringsitting—12:00

Ek het jou naam in my handpalms gegraveer, - Jes. 49:16


Cathy Botha B3 071 399 2482

Rosaline Higgs D3 083 784 8830

Anna Bezuidenhout C7 082 488 0226

Marí de Villiers D8 083 238 3266

Michelle Harding C7 061 664 3714

Almarie Naudé C2 082 890 8794

Tia Sibthorpe B6 060 972 0106

Charmein Saaiman C7 062 815 6907

Kallie Spamers B3 072 352 2500

‘n Vreugdevolle lewensjaar

word jou toegebid vir 2019 nms Kerkraad & Admin Bestuur.

Johannette Judeel C6b 079 601 7557

Vier die dag waarop die Here JOU gekies het!


-

-

-

-


-

-

-

Vanaf Woensdag 4 September is ds. Christman Krige (ons konsulent) elke Woensdagaand beskikbaar vir huisbesoek. Kontak hom asseblief by 083 655 9783 en tref die nodige reĂŤlings met hom.



Ek bied die KLASSE VIR MANS aan as iemand dalk belang stel. Registrasie sluit op 31 Augustus 2019 Let wel: Weens die moeilikheidsgraad, word klasgroottes tot maksimum 8 deelnemers beperk. KLAS 1: Hoe om ysblokkiehouers vol te maak: Stap-vir-stap met n skyfievertoning. Maandae & Woensdae, 19:00 tot 21:00 vir 4 weke. KLAS 2: Die rol toiletpapier. Ruil hy homself om? Ronde tafel bespreking. Saterdae 12:00 tot 14:00 vir 2 weke. KLAS 3: Is dit moontlik om te urineer deur die sitplek op te lig & die vloer, mure & bad te vermy? & dan weer die sitplek neer te sit!! Groepoefening. Saterdae 10:00 tot 12:00 vir 2 weke. KLAS 4: Fundamentele verskille tussen die wasgoedmandjie & die vloer. Met foto-illustrasie & verklarende grafika. Saterdae 14:00 tot 16:00 vir 3 weke. KLAS 5: Leer hoe om goed te vind deur op die regte plekke te kyk sonder om die huis om te keer en te skree. Oop forum. Maandae 20:00 tot 22:00 KLAS 6: Hoekom dit nie sleg vir jou gesondheid is as jy vir haar blomme koop nie. Grafika & klankkasette. Drie aande: Maandag, Woensdag, Vrydag van 19:00 tot 21:00.

KLAS 7: Ware mans vra aanwysings as hulle verdwaal - Persoonlike getuienisse. Dinsdae om 18:00. Lokaal sal later aangewys word. KLAS 8: Is dit geneties moontlik om stil te sit terwyl sy parallel parkeer? Bestuursimulasies. Saterdae 12:00 tot 14:00 vir 4 weke. KLAS 9: Hoe om die ideale inkopie-gesel te wees. Ontspanningsoefeninge, meditasie & asemhalingsoefeninge. Ontmoet Dinsdae & Donderdae van 19:00 tot 21:00 vir 4 weke. KLAS 10: Hoe om serebrale atropofie teen te werk. Onthou verjaarsdae, huweliksherdenkings & ander belangrike datums. Sluit in: Hoe om te bel as jy laat is, Serebrale skokterapiesessies & volle lobotomiee. Drie aande: Maandae, Woensdae & Vrydae van 19:00 tot 21:00 vir 4 weke. KLAS 11: Die stoof & oond. Wat dit is, waar dit is & hoe dit gebruik word. Praktiese demonstrasies. Dinsdae om 18:00 Diplomas word uitgereik aan oorlewendes


-

-

-

-

-

— Vanaf 21 Augustus begin ‘n nuwe Trauma kursus. Meer inligting sal later deurgegee word.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.