11 junie 2017

Page 1

11 Junie 2017

Vandag se diens…. Die erediens word gelei deur Ds. Christman Krige Skriflesing Gen. 1:1-5 Deurkollekte vandag: Teologiese opleiding

Lief en leed Wyk B3

Vir voorbidding

Baie geluk aan Hennie & Cathy Botha wat

Kontakno: 071 399 2482

Saterdag hulle 50ste huweliksherdenking vier!

Bid asseblief vir ons land. Voorbidding word gevra vir ons drie gemeentes: leiers, jeug, wysheid

Voorbidding vir die brandgeteisterde gebiede in die Kaap word gevra.

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

Blok Diensbeurte Sondag 11 Junie Blok C / Sondag 18 Junie Blok D

Kom ontmoet nuwe vriende oor ‘n koppie tee/koffie/rooibos!  Amptelik:

admin.@ngmtonoos.co.za / www.ngmtonoos.co.za

 Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 577 1546 Erna Klynhans (koster)  Bankbesonderhede: ABSA Tjekrek no 510-580-036 Tak—Meyerton  Leraar: Konsulent: Kapl. Christman Krige 083 655 9783

 Gemeente Bestuurder: Tommie Louw 082 899 5095  Ngkerk-Meyerton-Oos 1


Byeenkomste die week Sondag 11 Junie  MITS (musiek, IT & Sang) — 07:30 - die voorsang en diens liedere word in plek gekry vir vanoggend se diens.  Gebed bediening—08:45 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit.

Neem eienaarskap van JOU gemeente en skakel in!

Doop verjaarsdae

Wo 14

Sa 17

Johan Venter B1 082 410 7661

Haidee Koen C6b 079 591 7478

Ma 12

Kim Brits E6 072 505 5924

Jeané Pitout DEW 071 514 2723

Vier die dag waarop die Here JOU gekies het! “Young adults” Selgroep Stel jy belang om Bybelstudie saam met jong volwassenes te doen? Skakel gerus vir ds. Francois vir meer inligting: 082 457 7794

2


Geluk elke verjarende!! So 11—Vr 17 Junie So 11

Dot McLaren B6 084 512 3992

Zandré Preston C3 076 881 5152

George Riese C8 082 938 8511

Ma 12

Ian du Toit B5 076 101 1575

Maruscha Terhon C8 083 575 0481

Di 13

Almeine Geyer B4 073 505 1722

George Greeff D5 072 107 3300

Do 15

Wo 14

Kobus Small E1 082 346 0926

Matilda Theron C6b 082 572 8754

Wo 14

Adrie Bezuidenhout C7 082 710 6654

‘n Vreugdevo e lewensj r

word jou toegebid vir 2017 nms Kerkr d &

Admin Bestuur. Marco d’Angelo C7 082 318 9827

Lee-Ann Viljoen C3 078 347 3375

Peppie Supra B5 076 142 9725

Catherine Robson versoek hulp: `n Drukker vir die Rekenaarkamer – sodat kinders huiswerk wat van rekenaars afgetrek word, kan druk.  VRYWILLIGERS:  Om Sondae met die voorbereiding van kos te help.  `n Aflos persoon wanneer `n Kinderversorger snags `n noodgeval het. Indien u moontlik kan help, skakel asseblief vir Ds Danie Krüger by: 0164551733 

3


Oesfees nuus Dis met groot dankbaarheid teenoor ons hemelse Vader dat ons die volgende verslag kan lewer. Hierdie syfers sluit in alle vooraf verkope, die gelde tydens die Oesfees ontvang asook wat in die afgelope week inbetaal is. Daar is slegs 12 Oesfees lyste van alle lidmate ontvang. Indien jy dus nog geen bydrae gegee het nie en jy wil graag, voel welkom. Kerrie & Rys—R5 106 Speletjies & Koeldrank—R5 660

Poeding—R1 925 Gebak—R10 476 Plaasmark—R3 253 Geskenke—R3 512 Wit Olifant—R1 974 Tweedehandse klere R866 Teetuin—R1 611 Kindertafel—R1 380 Kaapse tafel—R3 157 Oesfees lyste—R3 680-90

Diepbraai—R4 096 Braai / Vleis—R16 900 Pannekoek—R3 776

Jeug afsluiting

4

Dit gee ons ‘n totaal van R67 462-90 bruto.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.