11 Maart 2018
Die erediens word gelei deur Ds. Francois van Zyl Teks Deurkollekte vandag: Ring
Wyk
Vir voorbidding
Kontakno
® ® ®
® ® ® Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
·
· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 577 1546 Erna Klynhans (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 11 Maart a MITS (musiek, IT & Sang) — 07:30 - die voorsang en diens liedere word in plek gekry vir vanoggend se diens. a Gebed bediening—08:45 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit. a Kruisverwysing—18:00 by NG Meyerton. Die tema verskil elke week. Na die tyd is almal welkom vir koffie in die konsistorie
Vrydag 16 Maart a Aksie Dienmekaar—kontak Nico vir info—+082 82 20485 Di 20—Do 22 Maart a Passiespele NG Suikerbos8– toegang gratis! Sondag 22 April a Doop—Beplan om te doop? Reël asb. betyds (VOOR 1 April!) met die kantoor
©
Baie dankie aan Dup & Wilma du Plessis wat die pamflette by elke huis vanaf Nylstraat to Oranjerivierstraat afgelewer het vir vandag se Back 2 Church projek!.
Ons begin van vandag af elke 2de Sondag versoek vir produkte vir ons jaarlikse Oesfees. Indien jy meer as dit kan bybring, baie dankie! Soos gewoonlik benodig ons baie kondensmelk, ingelegde vrugte en jellie vir ons poedingtafel. Skakel asseblief vir Annie om te hoor watter produkte sy nog benodig—072 585 3573
—
Oliviva vd Westhuizen D7 082 309 6974
Johan Schutte E4 071 512 3012
Christine Spamers A3 083 982 1318
Melissa Venter B1 082 758 4057
Tiané v Tonder A1 071 282 7489
‘n Vreugdevolle lewensjaar word jou
toegebid vir 2018 nms Kerkraad & Admin Bestuur.
— — -
—