11 Nov 2018

Page 1

11 Nov 2018

Die erediens word gelei deur Dr. André du Toit Teks Tema: Deurkollekte vandag: Instandhouding

Wyk

Vir voorbidding

Kontakno

® ® ® ® ® ® Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

·

· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 11 Nov. a Gebed bediening—08:15 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit. a Kruisgewys—18:00 by Moedergemeente

Maandag 12 Nov. a Gebed bediening—06:00 in die gebed kamer. Donderdag 15 Nov. a MITS (musiek, IT & Sang) — 18:30 - die voorsang en diens liedere word in plek gekry vir Sondag se diens.

Vrydag 16 Nov. a Aksie Dienmekaar — 10:00 - in die saal. Sondag 25 Nov. a Kerkraad — 17:00 - in die saal.


Petta Pitout B2 072 255 1938

Monique Boshoff DEW 071 492 5054

Venessa du Toit C3 076 995 9578

Tiaan Schutte E4 071 512 3012

‘n Vreugdevolle

lewensjaar word jou toegebid vir 2018 nms Kerkraad & Madelein Kotzé C6a 084 602 6154

Admin Bestuur.

Mossie Mostert C2 082 574 0919

Jaco

— -

-

Melita de Lange C2 083 545 8654



Maandag-oggend. Bid vir die werkweek wat voorlê

Bid vir die kerk se administrateurs Bid vir die kleingroep gebedkrygers Bid vir die werkloses om werk te kry. 5Bid vir die wat minder bevoorreg is. Dinsdag- oggend. Bid vir ons gemeente se soeke na die krag en Genade van die Heilige Gees. Bid vir die Christene in moslem lande wat vervolging ervaar. Woensdag oggend Bid vir die sending aksie deur geopende deure Donderdagoggend Bid vir MITS vergadering en reëlings vir Sondag se voorsangbegelyding.

Maandag-aand. Sê dankie vir die dag se bewaring arbeid ,gesondheid. Sê dankie vir vir die wyk diaken se besoeke hierdie aand Sê dankie vir warm huis, kos en warm slaapplek. Sê dankie vir die seën van die naweek se erediens, sang en gebede. Dinsdag-aand. Sê dankie vir die wyksleiers se besoeke en hulle arbeid. Ons sê dankie vir gebedkrygers wat vir ons gemeente bid. Ons sê dankie vir organisasies soos Geopende deure en Feba radio Woensdag aand. Sê dankie vir gebede vir gemeente groei en leraar besoeke. Donderdagaand. Sê dankie vir kleingroepe se byeenkomste. Bid vir leraar se voorbereiding vir Sondag se preek.

Sê dankie vir ons gebedsaksies groepe se gebede die afgelope week. Bid vir Bybel vertaling en verspreiding Bid vir die bedienings organiseerders vir hulle take Vrydagoggend

Vrydagaand.

Bid vir die sendingwerkers en vir hulle optrede hierdie naweek

Sê dankie vir die werk week wat verby is en vir krag , genade vir werkweek

Bid vir admin se voorbereiding vir Sondag se erediens. Saterdagoggend.

Sê dankie suksesse van die regerings leiers se onderhandelinge en rustigheid in ons land. Saterdagaand.

Bid vir Sondag se erediens.

Sê dankie vir die dag se ontspanning

Sondagoggend .

Sondagaand.

Bid vir ons gemeente se byeenkoms vir die erediens.

Sê dankie vir die erediens en saamwees as gelowiges.

Bid vir die leraar se taak om die woord te verkondig

Sê dankie vir die rus/Sabbatdag.

Bid vir die oordenking en nabetragting van die erediens

Sê dankie vir die kategese klassies aangebied is en bid die Here se seën oor die saadjies wat geplant is.



Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.