11 Okt 2020

Page 1

11 Okt 2020

Die erediens word gelei deur Ds. Mike Scolley Teks: Matt. 16:13-20 Tema: Wat sê mense oor Jesus Dankoffers word by die deure ingeneem:

Vir voorbidding

Wyk

Kontakno

x

x x x

As voorsitter van die kerkraad, versoek ek dat elke lidmaat die vrymoedigheid sal neem om ons te laat weet van enige lief en leed. In hierdie tyd het ons mekaar en mekaar se gebede nog meer as vantevore nodig! Ek en my vrou, Corrie, bid elkeen van u en u gesinne die Here se seën toe. - Tommie Louw ·

· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 11 Okt

a Erediens— vir 215

09:00 Ds Mike Scolley in die kerkgebou

lidmate. Maandag 12 fIOkt

a Gebedsgroep 06:30 In die konsistorie—enigiemand welkom. Sondag 18 Okt

a Erediens— vir 215

09:00 Ds Pieter Muller in die kerkgebou

lidmate.

a Kerkraad—17:00. Alle kerkraadslede word versoek om die vergadering by te woon.

Vicki Maree B4 076 855 4822

Dup du Plessis C2 082 443 4334

Hennie Botha B3 084 517 0281

Frank Lieuwes E1 076 610 3550

Erika Serfontein A1 083 479 1044

‘n Vreugdevolle

lewensjaar word jou

toegebid vir 2020 nms Chrissie Webb E3 072 284 5762

Albie Geyer B4 083 624 4688

Kerkraad & Admin


Angelique Harding C7 084 067 4614

Tiané v Tonder A1 071 282 7489

Vier die dag waarop die Here JOU gekies het!

Baie welkom by ons! Soek gerus vir Tommie of Corrie Louw by die inligtingstoonbank op vir ‘n vorm om u attestate aan te vra of skakel die kerkkantoor Dinsdag— 016 364 1484

Tommie en Corrie Louw Gemeente bestuurder / Koster

Indien u ‘n vorm geneem het, onthou asseblief om dit weer in te handig sodat ons by u kan kom kuier.

Olyfdal wil almal wat graag op ‘n Donderdag om 10:00 hulle diens wil bywoon, hartlik uitnooi na die nuwe weeklikse geleentheid. Vir meer inligting kan Charlotte geskakel word—016 363 0679 of 078 676 4042.



-

-

-

-

– -

-

-

-


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.