12 Des 2021
Die erediens word gelei deur Ds John Myers Skrif: Joshua 2:2-21 Tema: Ragab word deel van Jesus se familie. Jý het ook hierdie keuse Dankoffers word by die deure ingeneem:
Vir voorbidding
Wyk
x x x x
x
Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
·
· Kantoorure Di & Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 12 Des a Erediens — word gelei deur ds John Myers. Maandag 13 Des a Gebedsgroep 07:00 In die konsistorie—almal welkom Sondag 19 Des a Erediens — word gelei deur ds John Myers. Saterdag 25 Des a Erediens — 08:00—word gelei deur ds John Myers. Geen diens dus Sondag 26 Desember nie.
Sondag 02 Jan a Erediens — word gelei deur ds John Myers Sondag 09 Jan
a Erediens — word gelei deur ds Roelf de Wet
Neem eienaarskap van JOU gemeente en skakel in!
JY is die kerk!
—
‘n
Vreugdevolle lewensjaar word jou toegebid vir 2021 nms
Kerkraad & Admin Bestuur.
Daar is kalenders by die deur waar die name en temperature geneem word, beskikbaar. Maak seker u neem een om op hoogte te bly van die kerk se jaarprogram. Indien u gesondheid nie toelaat dat u ‘n kalender by die kerk/kantoor kan kom kry nie, kontak u ouderling/diaken (sommer op die Whatsapp of Telegram groep) om een vir u tuis te kom afgee.
Neem asseblief kennis dat die kantoor op 17 Desember sluit en weer sal open 7 Januarie 2022. Vir enige noodgevalle, kontak asseblief vir Tommie 082 899 5095 of Louise 082 821 7493.
-
-
-
1.
Daar is baie ouers wat ‘n bediening onder ons jeug bepleit en ons het verlede Sondag, 17 Oktober weer ‘n begin gemaak danksy die inisiatief van Ounooi de Does wat saam met Ray die Superintendent van die Kinderkerk was. Ounooi kan ongelukkig nie meer betrokke wees by die Kinderkerk nie vanweë Ray wat ernstig siek is en hy nou haar eerste verantwoordelikheid is.
2.
Hanlie Henery is een van die leerkragte wat op hierdie stadium bereid is om voort te gaan en het die leisels oorgeneem. Heelwat voorbereiding en uitreik na ouers is alreeds gedoen om kinders te betrek.
3.
Vir hierdie jaar, wil ons net voortgaan soos in die verlede met ons kinders gedurende die erediens sodat ons behoorlik kan voorberei vir die komende jaar. Baie aandag word gegee aan die verkryging van studie materiaal vir die nuwe jaar en ook die moontlike indeling van ons kinders in ouderdomsgroepe sodat hulle in kleiner groepe bymekaar kan vergader.
4.
Ons het ‘n dringende behoefte aan volwasse lidmate wat in die verlede opgetree het as onderwysers vir kategete en ook diegene wat ‘n liefde het vir kinders en geestelik wil groei om hierdie taak te verrig. Ons wil graag soveel moontlik hulp hê sodat ons ook aflos-onderwysers beskikbaar kan hê wanneer iemand dalk siek is of nie die Sondag teenwoordig kan wees nie.
5.
Ons is ontvanklik vir die insette van julle as ouers. Ons wil graag saam met julle beplan vir wat die beste vir julle kinders gaan wees en hoe ons as kerkraad en leiers vir julle kan bystaan en met julle saamwerk om julle doopbelofte na te kom in die geestelike opvoeding van julle kinders. Kontak asseblief die volgende persone:
Hanlie Henery - 064 909 0532 Louise Harmse of Tommie Louw by die kantoor 016 364 1484 John Myers - 076 457 8693 Annetjie Myers - 082 824 5060.
-
Louis
Almarie
—
Alfred
Fuleni Funerals
Hanlie
Eva
AVBOB Magda Immanuel Ondernemers Annetjie
Reitz str Lochstraat Gallowaystr
016 362 1278 082 927 9264 016 362 1048 016 362 4311
Geen begrafnispolis? Skakel jou raadslid en vra hulp. Daar is fondse vir families beskikbaar.
-
— -
—
—
Neem asseblief kennis dat die kerk nou oor kaart fasiliteite beskik. Dankoffers kan dus gedurende kantoorure met u bankkaart betaal word. Die bankbesonderhede verskyn op p1 vir direkte inbetaling. Daar is ook ‘n na-ure gleuf in die muur van die kantoor aan Villette straat se kant. Maak net seker u druk die koevertjies mooi diep in. Die kerk se finansies is op die stadium beroerd. Ons sukkel om ons verpligtinge na te kom, veral omdat ons nie dienste kan hou nie. Ons vra dus elke lidmaat wat nog nie ‘n bydrae gelewer het nie, om selfondersoek in te stel en by die Here te hoor wat Hy van u verwag.