12 Mei 2019

Page 1

12 Mei 2019

Die erediens word gelei deur Ds. Christman Krige Teks: Tema: Ma’s in God se diens Deurkollekte vandag: Catherine Robson

Wyk

Vir voorbidding

Kontakno

® ® ® ® ®

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

·

· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 12 Mei a Erediens— 08:30 Ds Christman Krige Maandag 13 Mei a Gebedsgroep— 06:30 in die gebedskamer Dinsdag 14 Mei

a Oesfees— 19:00 in die saal. Vrydag 17 Mei a Jeug—18:00 in die saal. Kontak Leana / Johan vir vervoer: 082 758 4057

Sondag 19 Mei a a a a

Erediens— 08:30 Ds Stanus Cloete MELAS—na die diens BET—17:00 in die kerksaal Kruisverwysing—18:00 Moedergemeente: Maandag 20 Mei

a Gebedsgroep— 06:30 in die gebedskamer Vrydag 24 Mei a OESFEES!! . Stalletjies kan in gereedheid gebring word reeds vanaf 08:00. Amptelike opening om 15:00


Twanette Kroukamp C6b 062 608 2695

Santa Smit C1 084 574 2150

Llewellyn Davies E2

Babs Visagie C2 073 726 8948

Coenraad Swart E5 074 190 5829

Deon Jv Vuuren C4 076 192 7968

Alfred Bam E2 082 332 2120

Marius Kotzé C6a 084 602 6154

Adelé le Grange E5 076 468 2032

Renate Labuschagne D3 073 884 7777

Truia Nolan D2 060 395 8573

Marietjie Spamers A2 081 383 6049

Wiam Theron C6b 084 706 0702

Mekayla Botha B3 083 448 2989

‘n Vreugdevolle

Amike Fischer D3 079 497 9473

Vier die dag waarop die Here JOU gekies het!

lewensjaar word

jou toegebid vir 2019 nms

Kerkraad &

Admin Bestuur.


Nadat Hy dit gesê het, is Hy opgeneem terwyl hulle dit sien, en 'n wolk het Hom weggeneem, sodat hulle Hom nie langer kon sien nie. 10Terwyl Hy weggaan en hulle nog stip na die hemel kyk, het daar skielik twee mans in wit klere by hulle gestaan. 11Dié sê toe vir hulle: “Galileërs, waarom staan julle so na die hemel en kyk? Hierdie Jesus wat van julle af na die hemel toe opgeneem is, sal net so terugkom soos julle Hom na die hemel toe sien opgaan het.”

Die Here het ‘n engel op aarde geskep En omdat Hy vêr vooruit kon sien het Hy geweet dat ek haar oor ‘n leeftyd sou nodig kry Iemand wat sou verstaan wat ek doen en sê Wat al my foute sal verbloem met liefde Om net die beste te vind in wat ek sal doen Wat met haar sagte hande vreugde versprei elke dag

Met haar warm en omgee natuur uittoring bo die res Wat ‘n leeftyd aan my sy lojaal sal bly staan Deur teëspoed en voorspoed en vriendin-vir-mywees ‘n ma wat haarself sal misken terwille van haar kind en op haar knieë trou aan haar belofte aan God sal bly staan Die Here het die engel vir my gegee en gesê: “Neem haar hand en noem haar ma” -Sonja Peacock



-

-

-

-


-


Produkte word elke 2de Sondag per SMS versoek. Indien jy meer as dit kan bybring, baie dankie! Ons stuur nie Oesfeeslyste uit nie (daar is wel koevertjies en lyste by die Itoonbank beskikbaar vir kontant bydraes). Daar is te min wyksleiers om by elke gesin gereeld te gaan draai. Ons beskou ons lidmate as vrywilliglik hier en neem dus daarmee saam aan dat hulle harte oop is vir ons gemeente en haar funksies. Daarom plaas ons slegs die produkte wat benodig word en glo en vertrou die Heilige Gees sal met elkeen werk om te gee/help waar en wat hy/sy kan.

Die volgende produkte word per tafel benodig:






Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.