12 mrt 2017

Page 1

12 Maart 2017

Vandag se diens…. Die erediens word gelei deur Ds. Christman Krige Skriflesing Matt. 26:31-35 Deurkollekte vandag: NG Welsyn

Lief en leed Wyk B6 D7

Vir voorbidding

Jaco Kriel gaan Donderdag vir ‘n operasie. Baie geluk aan Hans & Anna Pretorius wat

Kontakno: 083 580 9838 083 667 4875

vandag hul 51ste huweliksherdenking vier! C7

Baie geluk aan Peter & Elsabé Scheepers wat die 15de hul 42ste huweliksherdenking vier!

083 487 6531

Bid asseblief vir ons land. Baie dankie vir die lieflike reën!

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

Blok Diensbeurte So 12 Maart Blok A / So 19 Maart blok B

Kom ontmoet nuwe vriende oor ‘n koppie tee/koffie/ rooibos!  Amptelik:

ngmtonoos@vodamail.co.za / www.ngmtonoos.co.za

 Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 073 386 7711—Lambertus Blom (koster)  Bankbesonderhede: ABSA Tjekrek no 510-580-036 Tak—Meyerton  Leraar: Konsulent: Kapl. Christman Krige 083 655 9783

 Gemeente Bestuurder: Tommie Louw 082 899 5095  https://www.facebook.com/Ngkerk-Meyerton-Oos-864259320360029/? ref=bookmarks 1


Byeenkomste die week Sondag 12 Maart  MITS (musiek, IT & Sang) — 07:30 - die voorsang en diensliedere word in plek gekry vir vanoggend se diens.  Gebedsbediening—08:45 in die gebedskamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit.

Dinsdag 14 Maart  Bybel skool — 19:00 NG Olyfdal. Woensdag 15 Mrt  Trauma groep — 18:00 aangebied deur onderskeie professionele beraders. Vir meer inligting kan ds Krige gekontak word by 083 655 9783

Neem eienaarskap van JOU gemeente en skakel in!

Geluk elke verjarende!! Ma 13 —Sa 18 Mrt Ma 13

Di 14

Do 16

Sa 18

Christine Spamers A4 083 982 1318

Melissa Venter B1 082 758 4057

Tiané v Tonder A1 071 282 7489

Michael Riese C8 076 884 0467

‘n Vreugdevo

e lewensj r word jou

toegebid vir 2017 nms Kerkr d & Admin Bestuur.

2


Oesfees info

Angus Buchan

 Nico van Eeden versoek

More almal.

bruikbare ar kels vir die Wit Olifant tafel. Hierdie ar kels kan by die kerkkantoor ingehandig word.  Annatjie van der Berg versoek

handwerk vir die geskenk tafel.  Plakkate vir die Mnr. & Mej.

Oesfees en die Oesfees vir advertensie teen motor ruite kan by die kantoor / I-toonbank gekry word.  Erna Klynhans is op soek na n

borg vir koekmeel, suiker, bo er (Stork bake OF Rama bake) en xtra groot eiers om solank klein koekies te begin bak.  Die vergadering het Dinsdagaand

besluit om die datum van die

Oesfees te skuif na 02 Junie, aangesien die Outdoor X te veel mense trek. Maak dus seker jou Vrydag is bespreek vir ons Oesfees!

Ek voel getaak deur die Gees om n aksie te begin en te bestuur vanaf Meyerton en die Vaal na Oom Angus se internasionale bid dag vi ons land en sy mense naby Bloemfontein op die 22e

April by te woon. Hiervoor

gaan ek n WhatsApp groep begin en nooi mense van oral af om by hierdie groep aan’ te sluit, as jy die stem in jou hart ook hoor fluister, stuur asb. jou details na hierdie nommer, dan sit ek jou op die groep en sal ons al die toepaslike inligting daar verder deurgee. Ek daag jou uit om op te staan en saam te staan vir ons God en ons land. Stuur hierdie boodskap ASB aan almal wat jy ken. Ek maak almal wat ek opsit ook admin sodat jy ook kan opsit wie jy ook al wil. Lekker dag. Casper Muller 0737565994

3


Hulp met databasis Ons het ’n redelike aantal vakante wyke waar niemand van die kerkraad jou mag besoek nie. Wil jy nie asseblief help om ons databasis so korrek moontlik op datum te bring nie? Gaan registreer as ’n Winkerkonline gebruiker en kry so toegang tot jou gesin se inligting. So kan jy self die nodige veranderinge (veral wanneer daar van ’n selfoonnommer verander word), aanbring en kan ons makliker met jou kommunikeer. Volg hierdie skakel om te sien hoe om te registreer: http:// www.winkerkonline.co.za/wol_swf.htm

Hou die afkondigings dop vir die roadshow wat na Meyerton toe kom!!

Moenie oor die Winkerk program self bekommerd wees nie, ons sal dit in die kantoor hanteer. Solank jy net registreer en kyk of jou en jou gesin se inligting korrek is.

4


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.