13 Des 2020

Page 1

13 Des 2020

Die erediens word gelei deur Ds. Pieter Muller Teks: Matt. 11:25-30 Tema: Wat steel jou kersvreugde? Dankoffers word by die deure ingeneem:

Vir voorbidding

Wyk

Kontakno

x

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur ·

· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 13 Des a Erediens—

09:00

word gelei deur ds Pieter Muller

Maandag 14 Des a Gebedsgroep 06:30 In die konsistorie—enigiemand welkom. Sondag 20 Des a Erediens—

09:00

word gelei deur ds Pieter Muller.

Baie welkom by ons! Soek gerus vir Tommie of Corrie Louw by die inligtingstoonbank op vir ‘n vorm om u attestate aan te vra of skakel die kerkkantoor Dinsdag— 016 364 1484

Tommie en Corrie Louw Gemeente bestuurder / Koster

Indien u ‘n vorm geneem het, onthou asseblief om dit weer in te handig sodat ons by u kan kom kuier.

— — —


Ziona Lemmer C8 082 467 8545

Elize Swanepoel E3 083 366 5218

Christelle Claassens B3 079 537 3399

Sandra Venter B1 082 441 2343

Jaelyn Thompson E1 083 447 7688

‘n Vreugdevolle lewensjaar

word jou toegebid vir 2020 nms Kerkraad & Admin Bart Vermeulen C2 082 383 7527

Anna Pretorius D8 083 667 4875

Bestuur.

Baie dankie vir almal wat so gereeld dankoffers inbetaal. Ons gemeente trek nog swaarder sedert Covid begin het, soos die hele land. Ongelukkig het ons u ondersteuning nodig om ons verpligtinge na te kom om die deure oop te hou. Die bankbesonderhede is op die voorblad. Neem asseblief kennis dat die kerk nou oor kaart fasiliteite beskik. ‘n Skakel kan aan u gestuur word sodat u slegs u PIN hoef in te sit vir u dankoffer. Kontak asb. vir Louise om ‘n skakel te kry wat u in die gerief van u huis kan gebruik vir ‘n veilige kaartbetaling—082 821 7493 (Verskeie lidmate het dit al suksesvol gedoen). Kwitansies kan ook uitgereik word indien benodig. Gesels gerus gedurende jou stiltetyd met die Here en hoor wat Hy van jou verwag


Vier jou doop verjaarsdag sĂł: * Gesinslede gee geskenke met geestelike inslag; * Blaai deur foto album en vra jou ouers uit oor jou doop geleentheid, wie daar was, wat jou naam beteken, wat spesiaal was die dag.

* Doop jou vingers in ‘n bietjie water. Druk jou nat vingers teen jou voorkop. Onthou daarmee dat God jou eerste gekies het en liefhet.

Ruan Kok E4 083 271 6421

* Het jy al die Here in jou lewe toegelaat? Het jy Hom al genooi om jou Verlosser te wees? Lees gerus Joh.3:16 en 1:12.

-

-

-

-


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.