13 Feb 2022

Page 1

13 Feb 2022

Die erediens word gelei deur Ds John Myers Skrif: Tema:

Dankoffers word by die deure ingeneem: Wyk

Vir voorbidding

x x x

x

·

· Kantoorure Di & Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 13 Feb a Erediens — word gelei deur ds John Myers. a Hoogliedfees—11:30 vir 12:00. Is jou kaartjies al gekoop? Maandag 14 Feb a Gebedsgroep — Almal welkom om 07:00. Vrydag 18 Feb a Jeug — Almal welkom om 18:00. Skakel Johan in vervoer benodig word—082 410 7661

Sondag 20 Feb a Erediens — word gelei deur ds John Myers. Bevestiging van kerkraadslede.

Maandag 21 Feb a Gebedsgroep — Almal welkom om 07:00. Vrydag 25 Feb a Jeug — Almal welkom om 18:00. Skakel Johan in vervoer benodig word—082 410 7661


‘n

Vreugdevolle lewensjaar word jou toegebid vir 2022 nms

Kerkraad & Admin Bestuur. —

Vier die dag wat die Here JOU gekies

het as Syne!.


-


-

William

Truia

Nadeska

Annetjie

-


©

© ©


— —

-


-


— Produkte hierdie jaar benodig:

x

Kerrie poeier—matig

x

Jellie

x

Chutney—mild

x

Kondensmelk

x

Klapper

x

Rys

x

Versiersuiker

x

Kits Poeding

x

Botter

x

Koekmeel

x

Eiers

x

Kookolie

x

Kaneel

x

Tennis Beskuitjies

x

Kakao

x

Marie Beskuitjies

x

Neute

x

Suiker

x

Bakpoeier

x

Ingelegde vrugte

x

Vla

x

Ideal melk

x

x

Karamel treat

Tuisgemaakte produkte (konfyt, ens.)

x

Maalvleis

x

Tamatiesous

x

Wors

x

Hotdog sous

Indien u mooi en lekker koeke kan bak, maar het nie die finansies om self die produkte aan te koop nie, is u welkom om van die produkte by die kantoor te kom haal.

Onthou, ons is slegs Dinsdae en Vrydae tussen 09:00-12:00 by die kantoor.



-

©


-

-

-


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.