13 Junie 2021

Page 1

13 Jun 2021

Die erediens word gelei deur Prediker: Ds John Myers Teks: Jes. 53:1-5; Hand 3:1-6 Tema: Wat ek het, gee ek vir jou: staan op en loop Dankoffers word by die deure ingeneem:

Vir voorbidding

Wyk

Kontakno

x x x x

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

— —

·

· Kantoorure Di & Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 13 Jun a Erediens — word gelei deur ds John Myers. a BET (Bates, Eiendom & Terrein) - 17:00. Indien jy kan help met enige instandhoudingswerk, vra ons dat u hierdie vergadering sal bywoon. Daar is heelwat onderhoud wat gedoen moet word.

Maandag 14 Jun a Gebedsgroep 07:00 In die konsistorie—enigiemand welkom Vrydag 18 Jun a Jeug—18:30 In die kerksaal—almal welkom! Kontak Johan Venter indien jy ‘n vervoerprobleem het—082 410 7661.

Sondag 20 Jun

a Erediens — word gelei deur ds John Myers. a Blokrade—vergader na die erediens Vrydag 25 Jun a Jeug—18:30 In die kerksaal—almal welkom! Kontak Johan Venter indien jy ‘n vervoerprobleem het—082 410 7661.


— ‘n

Vreugdevolle

lewensjaar word jou

toegebid vir 2021 nms Adrie Bezuidenhout C7 082 710 6654

Danie Naudé D3 082 553 3403

Kerkraad & Admin Bestuur.

Ek het jou naam in my handpalms gegraveer, - Jes. 49:16 Johan Venter B1 02 410 7661

Haidee KoenC6 079 591 7478

Neem asseblief kennis dat die kerk nou oor kaart fasiliteite beskik. Dankoffers kan dus gedurende kantoorure met u bankkaart betaal word.

Ds. John Myers is beskikbaar indien u behoefte het om met ‘n predikant gesels. Kontak hom gerus op 076 457 8693 Ds. John


Baie welkom by ons! Soek gerus vir Tommie of Corrie Louw by die inligtingstoonbank op vir ‘n vorm om u attestate aan te vra of skakel die kerkkantoor Dinsdag—016 364 1484 Indien u ‘n vorm geneem het, onthou asseblief om dit weer in te handig sodat ons by u kan kom kuier.

-

Tommie en Corrie Louw Gemeente bestuurder / Koster


-



Jan

John

Annetjie

Alfred

Hennie

Sophia

Pieter

Elsabé

Hanlie


-

-


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.