13 Maart 2022
Tema:
Die erediens word gelei deur Annatjie Myers Skrif: : 2 Konings 5:1-19 ’n Jong dogtertjie bewys liefde aan ’n vyand
Dankoffers word by die deure ingeneem: Wyk
Vir voorbidding
x x x x
·
· Kantoorure Di & Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 13 Mrt a Erediens — word gelei deur Annatjie Myers. Maandag 14 Mrt a Gebedsgroep — Almal welkom om 07:00.
Dinsdag 15 Mrt a FK (Finansies) Almal welkom om 09:00 a Oesfees — Almal welkom om 19:00. Sondag 20 Mrt a Erediens — word gelei deur ds John Myers. Maandag 21 Mrt a Gebedsgroep — Almal welkom om 07:00.
—
‘n
Vreugdevolle lewensjaar word
jou toegebid vir 2022 nms
Kerkraad & Admin Bestuur.
Onthou die Oesfees—28 Mei! Tref jou reëlings so om dit by te woon!!
-
-
-
—
-
-
© © © © © © © © ©
—
–
-
— Produkte hierdie jaar benodig:
x
Jellie
x
Kondensmelk
x
Rys
x
Kits Poeding
x
Koekmeel
x
Kookolie
x
Tennis Beskuitjies
x
Marie Beskuitjies
x
Suiker
x
Ingelegde vrugte
x
Ideal melk
x
Karamel treat
x
Maalvleis
x
Wors
x
Kerrie poeier—matig
x
Chutney—mild
x
Klapper
x
Versiersuiker
x
Botter
x
Eiers
x
Kaneel
x
Kakao
x
Neute
x
Bakpoeier
x
Vla
x
Tuisgemaakte produkte (konfyt, ens.)
x
Tamatiesous
x
Hotdog sous
Indien u mooi en lekker koeke kan bak, maar het nie die finansies om self die produkte aan te koop nie, is u welkom om van die produkte by die kantoor te kom haal.
Onthou, ons is slegs Dinsdae en Vrydae tussen 09:00-12:00 by die kantoor.