13 Oktober 2019

Page 1

13 Okt 2019

Die erediens word gelei deur Ds. Francois van Zyl Teks: Tema: Deurkollekte vandag: Huis Meyerton

Vir voorbidding

Wyk

®

Kontakno

® ®

® ® Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

·

· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 13 Okt a Erediens— 08:30 Ds Francois van Zyl a MELAS—na die diens Maandag 14 Okt a Gebedsgroep—06:30 in die gebedskamer. Koffie en tee beskikbaar.

Vrydag 18 Okt a FK—09:00 in die kerkkantoor. Enige lidmaat is welkom om in te skakel.

Sondag 20 Okt a Erediens— 08:30 Ds Stanus Cloete a Geloofs belydenis aflegging a Bevestiging van kerkraadslede

Oktobermaand is 10de maand (sien p 8) -


Hennie Botha B3 084 517 0281

Frank Lieuwes E1 076 610 3550

Erika Serfontein A1 083 479 1044

Chrissie Webb E3 072 284 5762

Albie Geyer B4 083 624 4688

‘n Vreugdevolle lewensjaar word jou toegebid vir

2019 nms Kerkraad & Admin Bestuur.

Vier die dag waarop die Here JOU gekies het! Angelique Harding C7 084 067 4614

Tiané v Tonder A1 071 282 7489

-


Daar word ‘n Waterfees beplan vir Saterdag 2 November. Dit gaan nie ‘n volle Oesfees wees nie. Slegs jaffels, worsbroodjies, roomys, pannekoek en koeldrank gaan te koop wees. MAAR......daar gaan 5 waterglybane wees tesame met ‘n “colour run”!

Daarom wil ons weer vra vir die volgende: © Maalvleis © Meel © Wors © Olie © Eiers © Suiker. © Enige kontant donasies is ook welkom. Indien jy die dag kan kom help, kontak asseblief die kantoor.

Neem asseblief kennis dat die kerk nou oor kaart fasiliteite beskik. Dankoffers kan dus gedurende kantoorure met u bankkaart betaal word.

Handwerk items word nou al gemaak vir volgende jaar se Oesfees.

Indien u Jacobs koffie of Douwe Egberts

koffie gebruik, bring asseblief die leë bottels kantoor toe.



-

-

-

-


-

Pieter

—

Herman

Hettie

Kobus

Sarina

-


-

-

Die gee van offergawes is vir my ‘n reaksie op die groeiende bewussyn dat God deel is van my lewe. Dit is ten diepste ‘n praktiese uitdrukking van die feit dat ek ‘n dissipel van Christus is (Brian Bauknight)

-


— -

-

-

-

-

Die regte manier om te gee ! · · · · ·


-

God het ‘n baie duidelike plan om jou te beskerm teen ‘n lewe waardeur jy jou waardes en verhoudings verloor. -

-

Ì

-


-

Ì



Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.