13 Sept 2020
Die erediens word gelei deur Johan Louw Teks: Gal 5:1-10 Tema: Christen wees vandag Dankoffers word by die deure ingeneem:
Vir voorbidding
Wyk
Kontakno
x -
x
As voorsitter van die kerkraad, versoek ek dat elke lidmaat die vrymoedigheid sal neem om ons te laat weet van enige lief en leed. In hierdie tyd het ons mekaar en mekaar se gebede nog meer as vantevore nodig! Ek en my vrou, Corrie, bid elkeen van u en u gesinne die Here se seën toe. - Tommie Louw ·
· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 13 Sept
a Erediens—
09:00 Johan Louw in die kerkgebou vir 50
lidmate.
Sondag 20 Sept
a Erediens—
09:00 Casper Muller in die kerkgebou vir
50 lidmate.
Sondag 04 Okt
09:00
a Erediens— in die kerkgebou vir 50 lidmate. a Kerkraad—17:00 in die saal. ALLE bedieningsvoorsitters, blokleiers en wyksleiers word versoek om hierdie vergadering by te woon.
—
Hennie v Loggerenberg D1 083 561 7813
Willem Fourie D6 082 778 6941
Fruda Geyer D6 063 791 0822
Pieter Theron C4 060 459 5174
Johan Jooste D1 076 323 7407
‘n Vreugdevolle lewensjaar
word jou toegebid vir
2020 nms Kerkraad & Neil Pitout D8 082 929 4757
Kobie Bouwer E1 083 372 3402
Admin Bestuur.
Vier die dag waarop die Here JOU gekies het! Dean McGeer C4 060 638 1529
Austen Jv Rensburg C7 082 778 9912
Tyler Jv Rensburg C7 082 778 9912
Baie welkom by ons! Soek gerus vir Tommie of Corrie Louw by die inligtingstoonbank op vir ‘n vorm om u attestate aan te vra of skakel die kerkkantoor Dinsdag— 016 364 1484
Tommie en Corrie Louw Gemeente bestuurder / Koster
Indien u ‘n vorm geneem het, onthou asseblief om dit weer in te handig sodat ons by u kan kom kuier.
Olyfdal wil almal wat graag op ‘n Donderdag om 10:00 hulle diens wil bywoon, hartlik uitnooi na die nuwe weeklikse geleentheid. Vir meer inligting kan Charlotte geskakel word—016 363 0679 of 078 676 4042.
-
-
-