14 April 2019

Page 1

14 April 2019

Die erediens word gelei deur Ds. Christman Krige Teks: Tema: Deurkollekte vandag: Ring

Wyk

Vir voorbidding

Kontakno

® ®

® ® Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

·

· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 14 April. a Erediens—Ds Christman Krige a MELAS—na die diens Maandag 15 April a Gebed bediening—06:30 in die gebed kamer.

Donderdag 18 April a FK—09:30 in die kantoor—NEEM KENNIS a Paaswandeltuin—18:00—20:00 Vrydag 19 April a Paaswandeltuin—18:00—20:00 Sondag 21 April.

a Dagbreekdiens—06:00 op Plaas Fonniere (plaas van Marius & Erika Serfontein) op die Heidelbergpad. a Erediens— 08:30 Ds Francois van Zyl


—

Cielie Steyn B6 078 020 0431

Pieter Rossouw D2 079 314 6332

Ray de Does D3 076 993 2104

Tienie Pretorius E3 082 929 6689

Alicia Swart E5 079 675 3252

Vincent Buys E1 083 616 9182

Johannette Judeel C6b Carissa Labuschagne C6b 062 608 2695 079 601 7557

Joey Martin C3 079 681 1151

Wouter Theron C8 072 746 8619

‘n Vreugdevolle

lewensjaar word jou toegebid vir 2019 nms Kerkraad &

Daniela Kilian A3 082 416 5716

Hettie Botha E3 076 701 0998

Christo Koen C8 072 783 2715

Vincent Buys E1 083 616 9182

Christo Vermeulen C2 082 383 7527

Zhane Buys E1 083 616 9182

Admin Bestuur.

Vier die dag waarop die Here JOU gekies het!


-

-

-

-


-


Produkte word elke 2de Sondag per SMS versoek. Indien jy meer as dit kan bybring, baie dankie! Ons stuur nie Oesfeeslyste uit nie (daar is wel koevertjies en lyste by die Itoonbank beskikbaar vir kontant bydraes). Daar is te min wyksleiers om by elke gesin gereeld te gaan draai. Ons beskou ons lidmate as vrywilliglik hier en neem dus daarmee saam aan dat hulle harte oop is vir ons gemeente en haar funksies. Daarom plaas ons slegs die produkte wat benodig word en glo en vertrou die Heilige Gees sal met elkeen werk om te gee/help waar en wat hy/sy kan.

Die volgende produkte word per tafel benodig:




Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.