14 Feb 2021

Page 1

14 Feb 2021

Die erediens word gelei deur Ds. Pieter Muller Teks: Matt. 26:45-54 Tema: Dankoffers word by die deure ingeneem:

Vir voorbidding

Wyk

Kontakno

x x x x

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

— —

·

· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 14 Feb a Erediens (Hoogliedfees)— word gelei deur ds Pieter Muller.

a Kinderkerk—in die jeugsaal. Maandag 15 Feb a Gebedsgroep 06:30 In die konsistorie—enigiemand welkom Vrydag 19 Feb a Jeug—18:30 In die kerksaal—almal welkom! Kontak Johan Venter indien jy ‘n vervoerprobleem het—082 410 7661.

Sondag 21 Feb a Erediens — word gelei deur ds Pieter Muller. a Kinderkerk—in die jeugsaal. Maandag 22 Feb a Gebedsgroep 06:30 In die konsistorie—enigiemand welkom Vrydag 19 Feb a Begrotings van bedieninge moet ingehandig word by die kantoor, verkieslik elektronies a Jeug—18:30 In die kerksaal—almal welkom! Kontak Johan Venter indien jy ‘n vervoerprobleem het—082 410 7661.

Sondag 28 Feb a Erediens — Nagmaal word gelei deur ds Pieter Muller. a Kerkraads vergadering—17:00. Die voorsitter versoek asseblief alle bedieningsleiers, blokleiers, wyksleiers asook alle sekundii om die vergadering by te woon.

Maandag 01 Mrt a Gebedsgroep 06:30 In die konsistorie—enigiemand welkom


Gert Geldenhuis E5 082 351 9310

Petru Koen C6 079 591 7478

Frans de Villiers D8 078 354 8442

Yana Labuschagne C6 062 608 2695

‘n Vreugdevolle lewensjaar word jou

toegebid vir 2021 nms Kerkraad & Admin Bestuur.

Onthou ons Oesfees—Saterdag 1 Mei!!


-

-

-



Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.