14 Junie 2020
....kan geluister / gekyk word op: © ©
DSTV kanaal 144 om 09:00 NG Meyerton op You Tube (om ‘n kennisgewing van die nuutste video’s van Moedergemeente te ontvang, klik op die “Subscribe” knoppie)
Vir voorbidding
Wyk
Kontakno
x
x -
x
As voorsitter van die kerkraad, versoek ek dat elke lidmaat die vrymoedigheid sal neem om ons te laat weet van enige lief en leed. In hierdie tyd het ons mekaar en mekaar se gebede nog meer as vantevore nodig! Ek en my vrou, Corrie, bid elkeen van u en u gesinne die Here se seën toe. - Tommie Louw ·
· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·
· ·
-
-
—
Adrie Bezuidenhout C7 082 710 6654
Danie Naudé D3 082 855 3403
Heilie Jonk B2 083 246 9864
JP Maree B4 076 855 4822
‘n Vreugdevolle lewensjaar word jou toegebid
vir 2020 nms Kerkraad & Admin Bestuur.
Vier die dag waarop die Here JOU gekies het! Johan Venter B1 082 410 7661
Haidee Koen C6 079 591 7478
Neem asseblief kennis dat die kerk nou oor kaart fasiliteite beskik. Dankoffers kan dus Dinsdae of Vrydae vanaf 09:00—12:00 met u bankkaart betaal word. Indien u nog nie kans sien om na die kantoor te gaan nie, kontak asb. vir Louise om ‘n skakel te kry wat u in die gerief van u huis kan gebruik vir n kaartbetaling—082 821 7493
Annetjie en Piet is steeds (nou nog meer) besig om kospakkies uit te gee. Ons weet baie van ons lidmate word ook op finansiële gebied deur die grendelstaat geraak. Moet asseblief nie huiwer om vir Tommie, Louise, Annetjie (082 753 9518) of Piet (072 498 1044) te kontak indien u hulp nodig het nie. Ook indien u nog iets tot die koskas kan bydra, kan u hulle gerus kontak.
-
–
–
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-