14 mei 2017 2

Page 1

14 Mei 2017

Vandag se diens…. Die erediens word gelei deur Ds. Christman Krige Skriflesing Maleagi 2:15 Deurkollekte vandag: Tehuis vir bejaardes (Sinodaal)

Lief en leed Wyk

Vir voorbidding

Kontakno:

 Bid asseblief vir ons land. Voorbidding word gevra vir ons drie gemeentes: leiers, jeug, wysheid

‘n Baie geseënde Moedersdag word aan al ons moeders toegewens.

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

Blok Diensbeurte Sondag 14 Mei 2017 Blok D / Sondag 21 Mei Blok E

Kom ontmoet nuwe vriende oor ‘n koppie tee/koffie/rooibos!  Amptelik:

admin.@ngmtonoos.co.za / www.ngmtonoos.co.za

 Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 073 386 7711—Lambertus Blom (koster)  Bankbesonderhede: ABSA Tjekrek no 510-580-036 Tak—Meyerton  Leraar: Konsulent: Kapl. Christman Krige 083 655 9783

 Gemeente Bestuurder: Tommie Louw 082 899 5095  Ngkerk-Meyerton-Oos 1


Byeenkomste die week Sondag 14 Mei  MITS (musiek, IT & Sang) — 07:30 - die voorsang en diens liedere word in plek gekry vir vanoggend se diens.  Gebed bediening—08:45 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit.  Blok vergadering—soos deur die blokleier gereël.  USE—17:00. Funksies soos onder andere Desember se Kers liggiefees, die Paaswandeltuin asook die Dagbreekdiens.

Vrydag 19 Mei  Aksie Dienmekaar—10:00 in die saal

Neem eienaarskap van JOU gemeente en skakel in!

Vakante pos—Koster Aansoeke word ingewag vir die pos van Koster. Hierdie pos sal aanvanklik net tydelik wees totdat daar ‘’n finale besluit geneem kan word. Indien u belangstel, kontak asseblief die kerkkantoor vir inligting oor wat die pos presies behels.

Aansoeke sluit einde Mei.

2


Geluk elke verjarende!! So 14. —Vr 19 Mei So 14

Carla Smith B5 083 510 8009

Di 16

Coenraad Swart E5 074 190 5829

Wo 17

Wo 17

Deon Janse v Vuuren C4 076 192 1968

Alfred Bam E2 082 332 2120

Marius Kotzé C6a 084 602 6154

Do 18

Adelé le Grange D3 076 468 2032

Renate Labuschagne D3 073 884 7777

Vr 19

Truia Nolan D2 060 395 8573

Marietjie Spamers A2 061 427 5848

‘n Vreugdevo

Wiam Theron C6b 082 572 8754

e lewensj r word jou

toegebid vir 2017 nms Kerkr d & Admin Bestuur.

Johan Klase C6b 074 306 8904

Theo Steyn C5 083 276 0730

Moeder en Olyfdal se jeugaksie word nou EEN Jeugaksie    

Moedergemeente en Olyfdal WIL saamwerk en as EEN JEUGAKSIE bestaan (en ons wag vir MOos om ook opi wa te klim.....). Jeugaktiwiteite skuif na Vrydagaande. Sondae is moeilik vir die jeug, omdat die meeste eers op Sondagaande wakkerskrik om hulle huiswerk te doen en voor te berei vir toetse en eksamens. Byeenkomste op Vrydagaande is vanaf 5 nm tot 7 nm. So word dit moontlik vir besige tieners en jongmense om na die jeugaksie ook ander funksies en aktiwiteite by te woon. Die venue vir ons gesamentlike jeugaksie is Moedergemeente

Vanaand 5-7 nm is ons laaste Sondagaandbyeenkoms. Vanaand is ʼn PRANK AAND! Vrydag 19 Mei 5-7 nm is ons eerste Vrydag byeenkoms. Dan het ons ʼn GAME AAND! 3


Pinkster 2017

Wanneer jy vir God ontdek … PINKSTER 2017 @ Meyerton Moedergemeente

Sondagaand 28 Mei @18:30 (Stefan) … word jy verander

Maandagaand 29 Mei @18:30 (Francois) … aanvaar jy nuwe uitdagings

Dinsdagaand 30 Mei @18:30 (Francois) … skuif/verdwyn jou grense

Woensdagaand 31 Mei @18:30 (Stefan) … verander en vorm Hy my wêreld volgens Sy plan

Donderdagaand 1 Junie @18:30 (Piet Smit) … begin jy van HOM getuig

Sondagoggend 4 Junie @9:00 (Stefan by Moeder [nagmaal]; Freddie Madgwick by Olyfdal; Christman by MOos) … ontdek jy Sy plan

4


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.