14 Nov 2021
Die erediens word gelei deur Prediker: . Ds. John Myers Teks: Psalm 32:1-11 Tema: Welgeluksalig is hy wie se oortreding vergewe, wie se sonde bedek is Dankoffers word by die deure ingeneem:
Kategese in die klein saaltjie tydens die diens!!
Vir voorbidding
Wyk
x x x x
x
x
Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
·
· Kantoorure Di & Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 14 Nov a Erediens — word gelei deur ds John Myers. Maandag 15 Nov a Gebedsgroep 07:00 In die konsistorie—almal welkom Sagterdag 20 Nov
a Kerkwerkdag 07:00 Hier is baie herstelwerk wat dringend aandag benodig. Ons vra veral ons ambagsmanne om hierdie vergadering by te woon. Kontak Hennie vir meer inligting— 083 561 7813
Sondag 21 Nov a Piekniek Erediens — word gelei deur ds John Myers. Bring jou piekniekmandjie, kombers/stoele en kom kuier na die diens saam met ons!
Maandag 22 Nov a Gebedsgroep 07:00 In die konsistorie—almal welkom Woensdag 24 Nov a Aksie Dienmekaar 10:00 In die saal—almal ouer as 60 welkom! Kontak Nico vir meer inligting 082 822 0485
Neem eienaarskap van JOU gemeente en skakel in!
JY is die kerk!
—
‘n
Vreugdevolle lewensjaar word jou toegebid
vir 2021 nms Kerkraad & Admin Bestuur.
—
Ons wil graag ons senior lidmate (75 en ouer) bederf met ‘n klein geskenkie. Indien u nie die diens kan bywoon nie as gevolg van siekte of vervoer, kontak asseblief vir Nico van Eeden sodat ons reëlings kan tref vir vervoer—082 822 0485
-
-
— -
—
—
-
—
—
—
©
—
©
— —
— © © © © © © © © ©
— © ©