15 April 2018
Die erediens word gelei deur Ounooi de Does en die kinderkerk—Poppekas Teks Deurkollekte vandag: Paaswandeltuin
Wyk
Vir voorbidding
Kontakno
® ® ® ® ® ®
Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
·
· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 577 1546 Erna Klynhans (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 15 April a MITS (musiek, IT & Sang) — 07:00 - die voorsang en diens liedere word in plek gekry vir vanoggend se diens. a Gebed bediening—08:45 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit. a MELAS (Musiek, Erediens, Leer & Aktuele Sake) soos gereël. a Kruisverwysing—18:00 by NG Meyerton. Die tema verskil elke week. Na die tyd is almal welkom vir koffie in die konsistorie
Dinsdag 17 April a Oesfees - 19:00 in die saal. Alle sameroepers word versoek om die vergadering by te woon.
Vrydag 20 April a Aksie Dienmekaar—kontak Nico vir info — 082 822 0485 Sondag 22 April a MITS (musiek, IT & Sang) — 07:00 - die voorsang en diens liedere word in plek gekry vir vanoggend se diens. a Gebed bediening—08:45 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit. a Kankerdiens—trek iets pienk aan (of die kleur van die kanker wat jy oorwin het!)
a Doop, aflê van openbare belydenis & bevestiging van kerkraadslid a Kruisverwysing—18:00 by NG Meyerton. Die tema verskil elke week. Na die tyd is almal welkom vir koffie in die konsistorie
—
Johannette Judeel C6b 079 601 7557
Pieter Rossouw D2 079 314 6332
Alicia Swart E5 079 675 3252
Joey Martin C3 079 681 1151
Wouter Theron C8 072 746 8619
Daniela Kilian A3 082 416 5716
Christo Koen C8 072 783 2715
Marisa Pelser DEW 083 416 0127
Nadine Roets D3 084 777 0348
Ray de Does D3 076 993 2104
Tinie Pretorius E3 082 929 6689
Vincent Buys E1 083 616 9182
Christo Vermeulen D5 082 383 7527
‘n Vreugdevolle lewensjaar
word jou toegebid vir 2018 nms Kerkraad & Admin Bestuur.
Vier die dag waarop die Here JOU gekies het! Hettie Botha E3 076 701 0998
Vincent Buys E1 083 616 9182
Dawie Dreyer C2 081 383 4115
-
Produkte word elke 2de Sondag per SMS versoek. Indien jy meer as dit kan bybring, baie dankie! Ons stuur nie Oesfeeslyste uit nie (daar is wel koevertjies by die I-toonbank beskikbaar vir kontant bydraes). Daar is te min wyksleiers om by elke gesin gereeld te gaan draai. Ons beskou ons lidmate as vrywilliglik hier en neem dus daarmee saam aan dat hulle harte oop is vir ons gemeente en haar funksies. Daarom plaas ons slegs die produkte wat benodig word en glo en vertrou die Heilige Gees sal met elkeen werk om te gee/help waar en wat hy/sy kan.
Die volgende produkte word per tafel benodig:
Colleen
Mijon
Leoné
Ché
Dihandré -
Nico
-
-
-
-
Liewe gemeentelede en vriende, Ons is tans besig om die databasis na te gaan rakende persoonlike inligting (bv. adres, e-pos ens.). Dit sal wonderlik wees as jy ons kan help daarmee! Hieronder is skermskoot-aanwysings, hoe om jou persoonlike inligting op die databasis na te gaan (klik op die fotos). Jy kan ook hier klik (https://www.winkerkonline.co.za/Account/Register) om proses te begin. Baie dankie, ons waardeer jou tyd Die admin.-span
Meyerton Oos (Ned. Geref Kerk)
Iets te ete (toebroodjies, geroosterde broodjies, warmbrakke, pasteie, ens) vir ongeveer 75 kinders moet Woensdae oggende 10h00 by die skoolkantoor afgegee
word.
© © © ©
Indien u nie beskikbaar is nie, skakel my asb. by tel no (083 709 3068) - Annatjie
Moenie stilbly en nie iets neem nie, want dan moet ek binne minute sorg vir iets te ete wanneer die skool laat weet daar is niks afgegee nie.
Dankie vir u bydrae, dit word werklik waardeer. As die kerk van Christus nie omgee nie, wie sal dan omgee? Indien jou belangstel om deel te word van hierdie uitreikaksie of saam met
iemand ’n beurt wil hê, gee asseblief jou naam vir my deur indien jy kans sien om met hierdie projek behulpsaam te wees. Groete, Annatjie— 083 709 3068
© © © © © © © © © © © © © © © © © ©
©
©
©
©
©
© © ©
©
©
©
©
©
©
© © © © © © © ©
Nico
© -
© © © © © © © © © ©
©
—
-
-
-
· · ·
-
· ·
· · · · · · ·
Help ons om bome te spaar en benut die tegnologie!