15 Julie 2018
Die erediens word gelei deur Ds. Christman Krige Teks Joh. 11:17-32 Deurkollekte vandag: SorgAksie
Wyk
Vir voorbidding
Kontakno
® ® ® ® ®
Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
·
· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 577 1546 Erna Klynhans (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 15 Julie a Gebed bediening—08:15 en na tee drink in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit.
Maandag 16 Julie a Gebed bediening—06:00 in die gebed kamer. Dinsdag 17 Julie a Oesfees—19:00 in die saal. Onthou, hierdie oesfees word deur die jeug (16-35jaar) gereël. Kom deel dus jou funky idees.......
Donderdag 19 Julie a MITS (musiek, IT & Sang) — 18:30 - die voorsang en diens liedere word in plek gekry vir Sondag se diens.
—
EiIleen Lotter C3 082 335 3871
Ria le Roux E3 079 665 9799
André Maree E1 084 627 7446
Liané Henery DEW 064 909 0532
Ian Ross C3 072 416 2801
Johan Schutte E4 071 864 8059
Rudolph Reinecke C2 083 266 1122
Andrea Judeel C6b 083 337 5976
Nadia Naudé D3 082 855 3403
Landie Roose E4 084 959 5172
Annie le Grange D3 083 554 4977
Monica Lourens E6 084 722 9196
Sergio Nunes D5 082 445 0139
Jessica Swart E5 079 675 3252
Melanie Buys E1 083 616 9182
‘n Vreugdevolle lewensjaar
word jou toegebid vir
2018 nms Kerkraad & Admin Bestuur.
-
-
-
-
-
-
-
Here, maak my oĂŤ oop,
sodat ek die nood van my naaste sal raaksien,
my hart sag sodat ek in liefde sal uitreik, my hande sterk en gewillig om te help, en vorm my woorde dat dit
U grote Naam sal verheerlik elke oomblik van die dag.
-
-