15 Mei2022
Die erediens word gelei deur Ds. Pieter Muller Skrif: Jos. 5:13— 6:20 Tema: Josua en ek en die mure van Jerigo Deurkollekte: Ring
Wyk
Vir voorbidding
x -
x x
x x
·
· Kantoorure Di & Vry 09:00—12:00 - Tel no 082 993 7218 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 15 Mei a Erediens 09:00— word gelei deur ds Pieter Muller a Kategese— voor, tydens en ná die diens a Blokrade—na die diens Maandag 16 Mei a Gebedsgroep — Almal welkom om 07:00. Vrydag 20 Mei a Jeug — Almal welkom om 18:00. Skakel Johan indien vervoer benodig word—082 410 7661
Sondag 22 Mei a Erediens — word gelei deur ds a Kategese—voor, tydens en ná die diens a Kerkraad—17:00. Alle voorsitters, blok- & wyksleiers (ouderlinge & diakens) word versoek om die vergadering by te woon.
Maandag 23 Mei a Gebedsgroep — Almal welkom om 07:00.
—
‘n
Vreugdevolle lewensjaar word jou
toegebid vir 2022 nms Kerkraad & Admin Bestuur.
-
-
-
-
© © ©
© © © © ©
—
–
-
— Produkte hierdie jaar benodig:
x
Jellie
x
Kondensmelk
x
Rys
x
Kits Poeding
x
Koekmeel
x
Kookolie
x
Tennis Beskuitjies
x
Marie Beskuitjies
x
Suiker
x
Ingelegde vrugte
x
Ideal melk
x
Karamel treat
x
Maalvleis
x
Wors
x
Kerrie poeier—matig
x
Chutney—mild
x
Klapper
x
Versiersuiker
x
Botter
x
Eiers
x
Kaneel
x
Kakao
x
Neute
x
Bakpoeier
x
Vla
x
Tuisgemaakte produkte (konfyt, ens.)
x
Tamatiesous
x
Hotdog sous
Indien u mooi en lekker koeke kan bak, maar het nie die finansies om self die produkte aan te koop nie, is u welkom om van die produkte by die kantoor te kom haal.
Onthou, ons is slegs Dinsdae en Vrydae tussen 09:00-12:00 by die kantoor. Koeverte vir kontant donasies by die Inligtingstoonbank (I-toonbank) beskikbaar.