15 Maart 2020

Page 1

15 Maart 2020

Die erediens word gelei deur Riana Mouton & Krokkie die Krokkodil Teks: Tema: Deurkollekte vandag:

SorgAksie

Vir voorbidding

Wyk

®

Kontakno

®

® ®

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

·

· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 15 Maart a Erediens— 08:30 Riana Mouton met Krokkie die Krokkodil— Jeugdiens

Maandag 16 Maart a Gebedsgroep— 06:30 In die konsistorie—enigiemand welkom.

Dinsdag 17 Maart a Jeug verg— 19:00. in die kerksaal. Sondag 22 Maart a Erediens— 08:30

Neem asseblief kennis dat die kerk nou oor kaart fasiliteite beskik. Dankoffers kan dus gedurende kantoorure met u bankkaart betaal word.

— — — —


Tiané v Tonder B2 071 282 7489

Maudeleze Viviers B5 074 082 5389

Theresa Bam E2 064 659 9600

Tertius Lemmer C8 082 556 1574

Cielie Venter E2 082 945 4876

‘n Vreugdevolle lewensjaar word jou toegebid vir

2020 nms Kerkraad & Admin Bestuur.

Baie welkom by ons! Soek gerus vir Tommie of Corrie Louw by die inligtingstoonbank op vir ‘n vorm om u attestate aan te vra of skakel die kerkkantoor Dinsdag—016 364 1484

Tommie en Corrie Louw Gemeente bestuurder / Koster

Indien u ‘n vorm geneem het, onthou asseblief om dit weer in te handig sodat ons by u kan kom kuier.

Neem asseblief kennis dat die klerebank vanaf Maart slegs die eerste en

laaste Donderdag van elke maand oop sal wees.

Onthou die Oesfees— 4 April!!




-

-

-

-


–



Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.