15 Nov 2020

Page 1

15 Nov 2020

Die erediens word gelei deur Casper Muller Teks: 2 Kor. 1:12-24 Tema: Beloftes om aan vas te hou Dankoffers word by die deure ingeneem:

Vir voorbidding

Wyk

Kontakno

x x

x

x x

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

·

· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 15 Nov a Erediens—

09:00 word gelei deur Casper Muller. Maandag 16 Nov

a Gebedsgroep 06:30 In die konsistorie—enigiemand welkom. Sondag 22 Nov a Erediens—

09:00

word gelei deur ds Pieter Muller.

Tiaan Schutte E4 071 512 3012

Melita de Lange C2 083 545 8654

Madelein Kotzé C6 084 602 6154

Hans Labuschagne E5 082 595 9299

JJ van Vreden D3 063 369 7751

‘n Vreugdevolle

lewensjaar word jou

Marnel Labuschagne D3 072 193 6310

Margie Els C2 083 266 9144

Luna Louw E4 083 488 5335

toegebid vir


Vier jou doop verjaarsdag só: * Gesinslede gee geskenke met geestelike inslag; * Blaai deur foto album en vra jou ouers uit oor jou doop geleentheid, wie daar was, wat jou naam beteken, wat spesiaal was die dag.

* Doop jou vingers in ‘n bietjie water. Druk jou nat vingers teen jou voorkop. Onthou daarmee dat God jou eerste gekies het en liefhet.

JP Jooste D1 079 552 7748

* Het jy al die Here in jou lewe toegelaat? Het jy Hom al genooi om jou Verlosser te wees? Lees gerus Joh.3:16 en 1:12.

Baie welkom by ons! Soek gerus vir Tommie of Corrie Louw by die inligtingstoonbank op vir ‘n vorm om u attestate aan te vra of skakel die kerkkantoor Dinsdag—016 364 1484

Tommie en Corrie Louw Gemeente bestuurder / Koster

Indien u ‘n vorm geneem het, onthou asseblief om dit weer in te handig sodat ons by u kan kom kuier.

Neem asseblief kennis dat die kerk nou oor kaart fasiliteite beskik. Dankoffers kan dus Dinsdae of Vrydae vanaf 09:00—12:00 met u bankkaart betaal word.

Indien u nog nie kans sien om na die kantoor te gaan nie, kontak asb. vir Louise om ‘n skakel te kry wat u in die gerief van u huis kan gebruik vir ‘n veilige kaartbetaling—082 821 7493 Kwitansies kan ook uitgereik word indien benodig. Hierdie is ‘n baie gerieflike manier om veral jou tiendemaand se bydrae te gee. Gesels gerus gedurende jou stiltetyd met die Here en hoor wat Hy van jou verwag


-


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.