16 april 2017

Page 1

16 April 2017

Vandag se diens…. Die erediens word gelei deur Ds. Christman krige Skriflesing Joh. 20:1-20 Deurkollekte vandag: Paastuin

Lief en leed Wyk

Vir voorbidding

E1

Innige simpatie aan Wayne & Jaqueline

Kontakno: 083 447 7688

Thompson met die afsterwe van Wayne se moeder.

Bid asseblief vir ons land.

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

Blok Diensbeurte Sondag 16 April Blok A / Sondag 23 April Blok B

Kom ontmoet nuwe vriende oor ‘n koppie tee/koffie/rooibos!  Amptelik:

admin.@ngmtonoos.co.za / www.ngmtonoos.co.za

 Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 073 386 7711—Lambertus Blom (koster)  Bankbesonderhede: ABSA Tjekrek no 510-580-036 Tak—Meyerton  Leraar: Konsulent: Kapl. Christman Krige 083 655 9783

 Gemeente Bestuurder: Tommie Louw 082 899 5095  Ngkerk-Meyerton-Oos 1


Byeenkomste die week Sondag 16 April  MITS (musiek, IT & Sang) — 07:30 - die voorsang en diens liedere word in plek gekry vir vanoggend se diens.  Gebed bediening—08:45 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit.

Dinsdag 18 April

 Oesfees 19:00. produkte wat ingekom het, moet asseblief daardie aand afgehaal word.

Donderdag 20 April

 SorgAksie 10:00 in die kerkkantoor. Indien jy wil inskakel om op ‘n aflos basis met ons behoeftige mense te help, is jy welkom om die vergadering by te woon.

Vrydag 21 April  FK 09:30 in die kerkkantoor.  Aksie Dienmekaar 10:00 in die saal vir almal 60 jaar en ouer!

Neem eienaarskap van JOU gemeente en skakel in!

Nuwe epos adres:

admin@ngmtonoos.co.za

2


Geluk elke verjarende!! So 16. —Sa 22 Apl So 16

Johannette Judeel C6b 079 601 7557

Ma 17

Wayne Thompson E1 083 447 7688

Pieter Rossouw DEW 079 314 6332

Di 18

Joey Marin C3 079 681 1151

‘n Vreugdevo

Alicea Swart E5 079 675 3252

Wo 19

Wouter Theron C8 072 746 8619

Do 20

Christo Vermeulen D5 082 383 7527

Di 18

Daniela Kilian A3 082 416 5716

Vincent Buys E1 083 616 9182

Do 20

Clarise Lubbe C8 082 407 8591

Christo Koen C8 072 783 2715

Vr 21

Marissa Pelser DEW 083 416 0127

Lydia Lenake B2 072 877 3356

Nadine Roets D3 084 777 0348

e lewensj r word jou toegebid vir 2017 nms Kerkr d & Admin Bestuur.

Doop verjaarsdae Ma 17

Hettie Botha E3 076 701 0998

Do 20

Vier die dag waarop die Here JOU gekies het! Vincent Buys E1 083 616 9182

Zhane Buys E1 083 616 9182

3


Verkiesing van Kerkraadslede Op die Kerkraadsvergadering gehou op Sondag 26 Maart 2017 is verkies tot die kerkraad: As voorsitter van Bates, Eiendomme & Terrein (BET) : Hennie van Loggerenberg

Bevestiging van hierdie lede vind DV plaas op 23 April 2017 Die Woord se vereistes: Hennie

1Timoteus 3:2-12 & Tit 1:6-11

As voorsitter van Uitreike, Sending & Evangelisasie (USE): Ann Peters

Elke lidmaat IS betrokke in die verkiesing van kerkraadslede:

As voorsitter van Aksie Dienmekaar: Nico van Eeden

Die rede waarom die name aan die gemeente deurgegee word, is sodat hierdie verkose lede se leer en lewenswandel geweeg en deurbid kan word deur die lidmate van die gemeente. Hierdie verkose lede is dikwels bekend buite om die kerklike lewe.

Ann

Nico

Daarom moet gelowiges saam voor die Here gaan stil word, om te hoor of die kerkraad die regte keuse gemaak het. HOE is lidmate betrokke?

Evert & Lizette van Eyssen as wyksleiers vir blok D

Evert 4

Lizette

Kyk na die verkose persone se lewenswandel —lééf hul werklik en opreg hul geloof in Jesus uit?


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.