16 Aug 2020

Page 1

16 Aug 2020

Die erediens word gelei deur Prop Berenice Esterhuizen Teks: Joh 12:1-8 Tema: 8 Herlewing by Jesus se voete? Dankoffers word by die deure ingeneem:

Vir voorbidding

Wyk

Kontakno

x x

x

As voorsitter van die kerkraad, versoek ek dat elke lidmaat die vrymoedigheid sal neem om ons te laat weet van enige lief en leed. In hierdie tyd het ons mekaar en mekaar se gebede nog meer as vantevore nodig! Ek en my vrou, Corrie, bid elkeen van u en u gesinne die Here se seën toe. - Tommie Louw ·

· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 16 Aug

a Erediens—

09:00 Prop Berenice Esterhuizen in die

kerkgebou vir 50 lidmate.

Sondag 16 Aug

a Erediens—

09:00 Ds Pieter Muller in die kerkgebou

vir 50 lidmate.

Carli Fischer D3 079 497 9473

Hannes Judeel C6 082 562 2895

Amanda Fischer D3 079 497 9473

Janie Fourie D6 082 792 7531

Nico v Eyssen C7 078 693 0176

Jani Brits DEW 082 770 9699

Sophia v Loggerenberg D1 060 500 6121

Divan Jardin D3 061 483 5431

Albert du Plessis E4 082 773 9616

Johann Pretorius E3 083 254 1196

‘n Vreugdevolle lewensjaar

word jou toegebid vir 2020 nms Kerkraad & Admin

Charné Terblanché D3 079 502 0447

Bestuur.


Vier die dag waarop die Here JOU gekies het! Carli Fischer D3 079 497 9473

Kristine vd Westhuizen D8 066 273 2806

Baie welkom by ons! Soek gerus vir Tommie of Corrie Louw by die inligtingstoonbank op vir ‘n vorm om u attestate aan te vra of skakel die kerkkantoor Dinsdag— 016 364 1484

Tommie en Corrie Louw Gemeente bestuurder / Koster

Indien u ‘n vorm geneem het, onthou asseblief om dit weer in te handig sodat ons by u kan kom kuier.

Neem asseblief kennis dat die kerk nou oor kaart fasiliteite beskik. Dankoffers kan dus Dinsdae of Vrydae vanaf 09:00—12:00 met u bankkaart betaal word. Indien u nog nie kans sien om na die kantoor te gaan nie, kontak asb. vir Louise om ‘n skakel te kry wat u in die gerief van u huis kan gebruik vir n kaartbetaling—082 821 7493


-

-


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.