16 Feb 2020
Die erediens word gelei deur Dr. Sampie van Vuuren Teks: Lukas 2:41 - 52 Tema: Deurkollekte vandag:
NG Welsyn
Vir voorbidding
Wyk
®
Kontakno
® ®
® ® Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
·
· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 16 Feb. a Erediens— 08:30 Dr Sampie van Vuuren—Jeugdiens, bevestiging van kerkraadslede a Hoogliedfees—bring & braai na die diens a BET—na die Hoogliedfees braai. Alle vakmanne, ambagsmanne (werkend en afgetree) word versoek om die vergadering by te woon. Ons geboue en terrein het dringend aandag nodig.
Maandag 17 Feb. a Gebedsgroep— 06:30 In die konsistorie—enigiemand welkom.
Vrydag 21 Feb. a Jeug— 18:00 In die kerksaal—almal welkom! Kontak Johan Venter indien jy ‘n vervoer probleem het—082 410 7661
Sondag 23 Feb. a Erediens— 08:30 Ds Roelf de Wet—Lydensweke begin
Baie welkom by ons! Soek gerus vir Tommie of Corrie Louw by die inligtingstoonbank op vir ‘n vorm om u attestate aan te vra of skakel die kerkkantoor Dinsdag— 016 364 1484
Tommie en Corrie Louw Gemeente bestuurder / Koster
Indien u ‘n vorm geneem het, onthou asseblief om dit weer in te handig sodat ons by u kan kom kuier.
—
Gert Geldenhuis E5 082 351 9310
Ansa Steyn C1 082 881 8236
Petru Koen C6b 079 591 7478
Riëtte Riese C8 082 600 4510
Corné Saaiman C7 073 758 9852
‘n Vreugdevolle
lewensjaar word jou toegebid vir 2020 nms Kerkraad & Admin Bestuur. Frans de Villiers D8 078 654 8442
Yana Labuschagne C6b 062 608 2695
— — — — —
Chanel Judeel E1 076 819 2847
—
¨
¨
–
Neem asseblief kennis dat die kerk nou oor kaart fasiliteite beskik. Dankoffers kan dus gedurende kantoorure met u bankkaart betaal word.
—
-
—
-
-
-
-