16 Jan 2022

Page 1


16 Jan 2022

Die erediens word gelei deur Ds Roelf de Wet Skrif: Joh 2:1-12 Tema: ‘n Teken van Jesus se heerlikheid

Dankoffers word by die deure ingeneem: Vir voorbidding

Wyk

x x x x

x

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

·

· Kantoorure Di & Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 16 Jan

a Erediens — word gelei deur ds Roelf de Wet a Blokrade na die erediens of soos deur die Ouderling gereël. a BET (Bates, Eiendomme & Terrein) - 17:00. Vrydag 21 Jan

a FK — a

09:00 in die kantoor. Enigiemand met finansiële kennis is welkom om in te skakel. Ouderlinge moet asseblief die vergadering bywoon. Diakens wat kan, is welkom. Jeug—ons eerste byeenkoms vir die jaar! Kontak Johan Venter indien jy vervoerprobleme het—082 410 7661

Sondag 23 Jan

a Erediens — word gelei deur ds Bok van Rensburg a MELAS (Musiek, Erediens, Leer & Aktuele Sake) - na die diens. Indien iemand belangstel om die span af te los en te leer hoe om die mengbank en/of rekenaarprogram te hanteer, voel asseblief welkom om dié vergadering by te woon.

Maandag 24—Donderdag 27 Jan a Gebedsgroep — Almal welkom om 07:00. (Slegs Maandag) a Week van Gebed — 10:00 & 18:30 in die saal. Sondag 30 Jan

a Erediens — word gelei deur ds John Myers a Kerkraad—17:30. Alle kerkraadslede word versoek om hierdie eerste vergadering vir 2022 by te woon.


‘n

Vreugdevolle lewensjaar word jou toegebid vir 2022 nms Kerkraad & Admin Bestuur.

Vier die dag wat die Here JOU gekies

het as Syne!.

— -


-

-


-

·

· ·


© ©


-

-

-

-

-


Maar Jesus het die kindertjies nader geroep en gesê: “Laat die kindertjies na My toe kom en moet hulle nie verhinder nie, want die koninkryk van God is juis vir mense soos hulle. - Luk 18:16


© ©

-

© © ©

— © © © © © ©


© © © © © ©

© ©


-

-

— —

Die WYKSLEIER/DIAKEN is ‘n amp met groter geestelike impak. Dit behels die volgende: 1.

Om op die betrokke blokraad te dien en Gees-vervulde besluite te help neem wat tot voordeel van God se Koninkryk op aarde is.

2.

Om saam met die voorsitter die betrokke Blokraad te lei en dien.

3.

Om ‘n voorbeeld t.o.v. die positiewe, kreatiewe betrokkenheid te wees.

4.

Om die werksaamhede in die bedieing te koördineer, te beplan en te kontroleer veral t.o.v.


die geestelike versorging van elke gesinslid. 5.

Om die lidmate in die wyk saam te snoer tot ‘n hegte eenheid waarin medegelowiges mekaar tot diens is in ‘n gesindheid van liefde, onderlinge steun en meelewendheid, asook dat hulle ingeskakel is by die breë werksaamhede van die gemeente. Groter betrokkenheid die aksie-woord.

6.

Om gereeld die eredienste by te woon, om te waak oor die eredienste en te verseker dat dwaalleer nie die kerk binnekom nie en minstens een Sondag per maand diens te doen by die deure.

7.

Om te verseker dat die blok se unieke sake aangespreek en bestuur word, asook dat die jaarlikse Blokvergadering gereël en gehou word waartydens elke lidmaat van die betrokke blok geleentheid het om hul inset te lewer oor die werk en fokus van die blok. Om die hele wyk elke maand deeglik te besoek en stiptelik en sonder versuim daaroor verslag te doen aan die blokleier.

8.

Om ‘n positiewe, gesonde en meelewende gees en gesindheid in die wyk te skep en maandeliks ‘n wyksbyeenkoms te organiseer en te lei aan die hand van die riglyne wat beskikbaar gestel word. Om gereeld vir elke lidmaat in die blok, asook die blokraad, kerkraad en personeel van die gemeente, te bid.

9.

Om ‘n dinamiese, kreatiewe en sinergistiese span te vorm saam met die leraar, gemeentebestuurder en personeel tot voordeel van die gemeente.

©

A1 - 8 besoekpunte (Ouderling ds John Myers 076 457 8693)

©

B3 - 4 besoekpunte (Ouderling ds John Myers 076 457 8693)

©

C1—10 besoekpunte; C2—17 besoekpunte; C3—5 besoekpunte; C4—7 besoekpunte; C6—10 besoekpunte; C7—13 besoekpunte (Dankie, Nadeska, dat jy jouself beskikbaar gestel het vir hierdie wyk!) C8 –5 besoekpunte (dus AL die wyke) (Ouderling Nico van Eeden—082 822 0485)

©

D2—4 besoekpunte, D6—5 besoekpunte, DEW—3 besoekpunte (Ouderling Hennie van Loggerenberg—083 561 7813)

©

E1—8 besoekpunte, E2—4 besoekpunte; E3—5 besoekpunte, E5—11 besoekpunte (Ouderling Vakant)

Neem asseblief kennis: Baie keer is daar baie besoekpunte, maar dit gebeur dat daar meer as 1 belydende lidmaat by ‘n adres woonagtig is. Alle belydende lidmate word as ‘n besoekpunte beskou.


Þ Þ Þ

-

-

— Meyerton NgMoos https://www.facebook.com/louise.vermaak.311/


-

· · ·

-

· ·

· · · · · · ·

Help ons om bome te spaar en benut die tegnologie!


In die klein saaltjie waar die kinderkerk altyd gehou was, na die erediens


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.