16 Sept 2018

Page 1

16 Sept 2018

Die erediens word gelei deur Dr.. Stefan Stassen Teks Tema: Deurkollekte vandag: Eagle Wings

Wyk

Vir voorbidding

Kontakno

® ® ® ®

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

·

· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 16 Sept. a Gebed bediening—08:15 en na tee drink in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit. a Kruisverwysing—18:00 by NG Meyerton. Die tema verskil elke week. Na die tyd is almal welkom vir koffie in die konsistorie

Maandag 17 Sept. a Gebed bediening—06:00 in die gebed kamer. a Liggiefees—18:00 NG Olyfdal Donderdag 20 Sept. a MITS (musiek, IT & Sang) — 18:00 - die voorsang en diens liedere word in plek gekry vir Sondag se diens.

Vrydag 21 Sept. a Aksie Dienmekaar — 10:00 - in die saal.

Beginsels om God se wil te leef. Om die wil van ons Hemelse Vader te wete te kom, kan ons van die volgende aantal riglyne in jou eie lewe toepas. 1.

Waak teen vervalsings. Satan het misleidende geeste. Die goeie is dikwels die vyand van die beste. Waak teen defleksie na ‘n minder. Hand6:1-6 die 12”: Apostels roep toe al die gelowiges bymekaar en sê vir hulle: “ Dit is nie reg dat ons die verkondiging van die Woord van God verwaarloos om die versorging te behartig nie….” Ons sal dan al ons aandag aan gebed en die bediening van die word bly gee. 1Tim4: 1 sê “Die Gees sê uitdruklik dat in die eindtyd sommige afvallig sal word van die geloof. Hulle sal misleidende geeste


Kobie Bouwer E1 082 614 1089

Mijon Potgieter A2 079 370 7209

Fina Wannenburg C4 076 989 1223

Andrew Greyvenstein B3 Almut Sibthorpe B6 082 780 5956 072 488 5204

‘n Vreugdevolle lewensjaar

word jou toegebid vir 2018 nms Kerkraad & Admin Bestuur.

Salomé Pretorius D7 083 667 4875

navolg en die leerstellings van die duiwel aanhang.” 2.

Die wêreld kan mislei!!! Die wêreld is nie soseer ‘n plek as wat dit ‘n sisteem is nie. Maak seker dat jou besluit nie beïnvloed word deur ‘n behoefte na ‘n posisie, sekuriteit, bevordering, ‘n loopbaan of deur familiedruk nie. 1Joh 2: 15- 17 ; Luk 14 ; 26 “As iemand na My toe kom, kan hy nie my dissipel wees nie, tensy hy afstand doen van sy eie Vader en moeder en vrou en kinders en broers en susters nie, ja selfs van sy eie lewe. Iemand wat nie sy eie kruis dra en agter My aankom nie, kan nie My dissipel wees nie” (Luk 14: 26-27). Moenie die sondige wêreld en die dinge van die wêreld liefhê nie. As iemand die wêreld liefhet is die Vader se liefde nie in hom nie. Die wêreld se dinge – alles wat die sondige mens begeer, alles wat sy oë sien en begeer, al sy ingesteldheid op besit- kom nie van die Vader nie, maar uit die wêreld. En die wêreld met al sy begeertes gaan verby, maar wie die wil van God doen bly ewig lewe.

3.

Wandel in die geloof. Wees bereid om in die geloof te handel. As jy weet God het gepraat is die enigste rigting vorentoe. Hab 2:4(OAV) “Die regverdige sal uit die woord lewe.”

4.

Bid en vra God wat Sy wil is. Dikwels doen ons alles behalwe om tot die Here te bid en vir Hom te vra wat Sy wil is. Matt 7: 7: “Vra en vir julle sal gegee word, soek en julle sal vind; klop en vir julle sal oopgemaak word, want elkeen wat vra, ontvang, en elkeen wat soek, vind en vir elkeen wat klop sal voor oopgemaak word.”


-

-

-

-


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.