17 Feb 2019
Die erediens word gelei deur Ds. Christman Krige Teks: Rom 5:1-11 Tema: Jou posisie bepaal jou kondisie Deurkollekte vandag: NG Welsyn
Wyk
Kontakno
Vir voorbidding
® ® ® ® ®
Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
—
·
—
· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 17 Feb a Gebed bediening—08:15 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit. a Willie en die wenspan—09:00 by Moedergemeente. Ons kinderkerk gaan daar kuier. Ouers wat wil help om die kinders soontoe te vervoer, kan Ray of Ounooi kontak: 082 330 0006 a Kruisverwysing—18:00—Moedergemeente
Maandag 18 Feb. a Gebed bediening—06:00 in die gebed kamer. Vrydag 01 Mrt a Aksie Dienmekaar—09:30 in die saal. Al ons gryse jeug is welkom om by ons te kom aansluit. Indien daar vervoer benodig word, skakel gerus vir Nico: 082 822 0485
Sondag 24 Feb a Gebed bediening—08:15 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit.
a Bevestiging van kerkraadslede a Hoogliedbrunch—kaartjies by Annatjie vd Berg beskikbaar @ R60pp a Kruisverwysing—18:00—Moedergemeente
—
Petru Koen C6b 079 591 7478
Corné Saaiman C7 073 785 9852
Riëtte Riese C8 076 884 0467
Yana Labuschagne C6b 062 608 2695
Frans de Villiers D8 078 354 8442
‘n Vreugdevolle lewensjaar
word jou toegebid vir
2019 nms Kerkraad & Admin Bestuur.
Annabella Nunes D5 082 445 0139
-
—
-
-
-
-
a
Braam
Lettie
—
-
-
—
—
Ons nooi elkeen na biddag vir manne en vroue. Na die gebedsgeleentheid vier ons dit in die saal met n brood
Ingang: Slegs ‘n broodjie (soet of sout) met n keuse van kaas/botter/konfyt ens.
Kom kuier heerlik hierdie jaar saam met ons! Nooi jou familie en vriende NG Olyfdal Vrouediens