17 Mei 2020

Page 1

17 Mei 2020

....kan geluister / gekyk word op: © ©

DSTV kanaal 144 om 09:00 NG Meyerton op You Tube (om ‘n kennisgewing van die nuutste video’s van Moedergemeente te ontvang, klik op die “Subscribe” knoppie)

Vir voorbidding

Wyk

Kontakno

x x

As voorsitter van die kerkraad, versoek ek dat elke lidmaat die vrymoedigheid sal neem om ons te laat weet van enige lief en leed. In hierdie tyd het ons mekaar en mekaar se gebede nog meer as vantevore nodig! Ek en my vrou, Corrie, bid elkeen van u en u gesinne die Here se seën toe. - Tommie Louw ·

· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Alfred Bam E2 082 332 2120

Marius MariusKotzé KotzéC6 C6 084 084602 6026154 6154

Adelé le Grange E5 076 468 2032

Renate Labuschagne D3 073 884 7777

Truia Nolan D2 060 395 8573

Marietjie Spamers A1 081 383 6049

Wiam Theron C6 084 706 0702

Theo Steyn C4 083 276 0730

Belinda Glaus C6 072 929 5454

Justin Glaus C6 072 929 5454

‘n Vreugdevolle lewensjaar word jou

toegebid vir 2020 nms Kerkraad & Admin Bestuur. Louis du Toit C1 082 220 9516


-

-

-

-

-

-

Neem asseblief kennis dat die kerk nou oor kaart fasiliteite beskik. Dankoffers kan dus Dinsdae of Vrydae vanaf 09:00—12:00 met u bankkaart betaal word. Indien u nog nie kans sien om na die kantoor te gaan nie, kontak asb. vir Louise om ‘’n skakel te kry wat u in die gerief van u huis kan gebruik vir n kaartbetaling—082 821 7493


Annetjie en Piet is steeds (ou nog meer) besig om kospakkies uit te gee. Ons weet baie van ons lidmate word ook op finansiĂŤle gebied deur die grendelstaat geraak. Moet asseblief nie huiwer om vir Tommie, Louise, Annetjie (082 753 9518) of Piet (072 498 1044) te kontak indien u hulp nodig het nie. Ook indien u nog iets tot die koskas kan bydra, kan u hulle gerus kontak.

-

–


-

-


-

·


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.