17 Nov. 2019
Die erediens word gelei deur Prop Bernenice Esterhuizen Teks: 1 Pet. 1:3-9 Tema: Skuiling onder geloof Deurkollekte vandag:
Instandhouding
Vir voorbidding
Wyk
®
Kontakno
® ®
® ® Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
·
· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 17 Nov a Erediens— 08:30 Prop Berenice Esterhuizen BET — 17:00 Maandag 18 Nov a Gebedsgroep—06:30 in die gebedskamer. Koffie en tee beskikbaar.
Donderdag 21 Nov a Aksie Dienmekaar—10:00 Almal 60 jaar en ouer is welkom om saam met ons te kom kuier in die saal. Skakel Nico vir meer inligting: 082 822 0485
Sondag 24 Nov a Erediens— 08:30 Ds Stanus Cloete—Nagmaal
— Hierdie jaar wil ons van ons plaaslike talent gebruik maak om Kerfees te vier. Indien jy kan help met sang, voorlesing en/of gedeeltes opvoer of help afrig, kontak gerus vir Hennie
van Loggerenberg 083 561 7813 of
Johan Louw 083 468 3663. Of kom oefen saam met ons Donderdae vanaf 18:00 in die kerk.
Almal wat die Kerssangdiens gaan bywoon, word versoek om ‘n bordjie eetgoed saam te bring
Baie welkom by ons! Soek gerus vir Tommie Louw by die inligtingstoonbank op vir ‘n vorm om u attestate aan te vra of skakel die kerkkantoor Dinsdag—016 364 1484
Tommie Louw Gemeente bestuurder
—
Mossie Mostert C2 082 574 0919
Hans Labuschagne E5 082 858 9299
JJ v Vreden D3 063 369 7751
Marnel Labuschagne D3 072 193 6310
Luna Louw E4 083 488 5335
‘n Vreugdevolle lewensjaar word jou toegebid
vir 2019 nms Kerkraad & Admin Bestuur.
Neem asseblief kennis dat die kerk nou oor kaart fasiliteite beskik. Dankoffers kan dus gedurende kantoorure met u bankkaart betaal word. JP Jooste D1 079 552 7748
Vier die dag waarop die Here JOU gekies het!
Daar is ‘n gemeente wat Suid Afrikaners uitnooi om by hulle aan te sluit: SA Gemeente. Webwerf www.sagemeente.com. Daar is ook ‘n toep (app) beskikbaar in die apple of google store: “sa gemeente”. Vertel hulle van hierdie goeie nuus!
-
-
-
-
-
–
-
—