17 Sept. 2017
Die erediens word gelei deur Dr. André du Toit Teks Deurkollekte vandag: Mooihawens (Eagle Wings)
Wyk
Kontakno
Vir voorbidding
® ®
—
® ® ® Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
·
· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 577 1546 Erna Klynhans (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 17 September a MITS (musiek, IT & Sang) — 07:30 - die voorsang en diens liedere word in plek gekry vir vanoggend se diens. a Gebed bediening—08:45 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit. a Kerkraad—17:00 in die saal. Alle bediening voorsitters, wyksleiers en blokleiers word versoek om die vergadering by te woon.
Vrydag 22 September a Aksie Dienmekaar — 10:00. Is jy 60 en ouer, maar voel nog 21? Kom skakel gerus by ons in!
—
Harry Germishuys B5 079 268 2015
Fina Wannenburg C4 076 898 1223
Almut Sibthorpe B6 072 488 5204
Pieter Botha B4 071 877 1853
Salomé Pretorius D7 083 667 4875
Reghardt Koen C6b 082 7213 4434
©
Baie dankie aan Kobie Bouwer en haar span vir die pragtige tafels tydens die Lente ete!
©
Baie dankie aan Annatjie van der Berg en haar span vir die heerlike ete wat tydens die Lente ete voorgesit is!
©
Baie dankie aan elkeen wat gister tydens die kerk werkdag kom help het!
Goeiedag Almal Ek glo dit gaan baie goed met elkeen van jul. Ons is nou hard besig om ons 100 blessing boxes te verf. Ek vra asb dat jul die volgende benodighede op jul afkondigings sal plaas asb. Die bokse word sentraal gehou en dan kan jul net die inhoud by ons uitkry of as daar mense is wat graag 'n boks wil neem om self te vul is hul welkom. Bokse kan dan by my afgehaal word.
Ons gaan 45 bokse vir Randvaal Tehuis gee en 55 vir ons Meyerton Karwagte. Die karwagte gaan bedien word met 'n aansit ete by Moedergemeente op Sondag 19 November 2017. Ek wag net om finale getalle te kry van karwag gesinne, dalk kan ons sommer vir kids 'n Kersboom ook reel. RANDVAAL BOKSE - 45 (Daar is mans en dames name beskikbaar. Merk asb. pakkie ook vir Mans of Dames veral met Roll On en Lyfsproei.) 4 Rolle Toiletpapier, Tandepasta en Tandeborsel, Waslap, Roll On, Lyfsproei, Dove Badseep, Sjampoe. Suikervrye Lekkernye, Tissues, Opsioneel - Bad Handdoek. KARWAG BOKSE - 55 Het 'n ruim skenking van Chips ontvang genoeg vir al die bokse. 1 Liter Vla, 1 Groot blik vrugte/of 2 klein blikke, 2 x Jelly, Koekies en Lekkers, Aanmaakkoeldrank, enige ander lekkernye van jou keuse. Nie bederfbare kruideniersware is ook welkom asook toiletware soos badseep, tandepasta en tandeborsels. Baie dankie Rienie Venter