18 April 2021

Page 1

18 April 2021

Die erediens word gelei deur Prediker: Ds John Myers Teks: Mark 16:9-11; Joh. 20:1-18 Tema: Dankoffers word by die deure ingeneem:

Vir voorbidding

Wyk

Kontakno

x x x x

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

·

· Kantoorure Di & Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 18 Apl a Erediens — word gelei deur ds John Myers a BET—17:00 in die kerksaal. Almal wat graag wil help om die geboue en terrein in stand te hou, is welkom om in te skakel. a Kinderkerk in die jeugsaal

Maandag 19 Apl a Gebedsgroep 06:30 In die konsistorie—enigiemand welkom Sondag 25 Apl a Erediens — word gelei deur ds Christman Krige—doop a MELAS—na die diens Maandag 26 Apl a Gebedsgroep 06:30 In die konsistorie—enigiemand welkom

Onthou ons Oesfees—Saterdag 1 Mei!! Baie welkom by ons! Soek gerus vir Tommie of Corrie Louw by die inligtingstoonbank op vir ‘n vorm om u attestate aan te vra of skakel die kerkkantoor Dinsdag—016 364 1484 Indien u ‘n vorm geneem het, onthou asseblief om dit weer in te handig sodat ons by u kan kom kuier.

Tommie en Corrie Louw Gemeente bestuurder / Koster


Vincent Buys B2 083 616 9182

Sakkie Harmse E4 083 648 9495

Joey Martin C3 079 681 1151

Wouter Theron C8 072 746 8619

Christo Koen C8 072 783 2715

‘n Vreugdevolle

lewensjaar word jou

toegebid vir 2021 nms

Kerkraad & Admin

Christo Vermeulen C2 082 383 7527

Vincent Buys B2 083 616 9182

Marisa Pelser D8 083 416 0127

Zhane Buys B2 083 616 9182

Deon Smit C1 082 460 7234

Tiaan Schutte E4 071 512 3012

Damian Ross C3 076 881 5152

Zellemari v Niekerk E4 071 512 3012

Vier die dag waarop die Here JOU gekies het! Melissa Venter B1 082 758 4057

Bestuur.

Zené v Niekerk E4 071 512 3012



-

-


-

Johannesburg se “Vintage motorcycle club” gaan ons kom besoek!


— Produkte van verlede jaar wat gebring is wat voldoende is en nie nodig is nie:

Produkte hierdie jaar benodig:

x

Kookolie

x

Jellie

x

Tennis Beskuitjies

x

Kondensmelk

x

Marie Beskuitjies

x

Rys

x

Suiker

x

Kits Poeding

x

Ingelegde vrugte

x

Koekmeel

x

Ideal melk

x

Karamel treat

x

Maalvleis - donasies

x

Wors—donasies

x

Kerrie poeier—matig

x

Chutney—mild

x

Klapper

x

Versiersuiker

x

Botter

x

Eiers

x

Kaneel

x

Kakao

x

Neute

x

Bakpoeier

x

Vla

x

Tuisgemaakte produkte (konfyt, ens.)

x

Tamatiesous

x

Hotdog sous

x

Sagte speelgoed vir die Jeug tafel

Indien u mooi en lekker koeke kan bak, maar het nie die finansies om self die produkte aan te koop nie, is u welkom om van die produkte by die kantoor te kom haal.

Onthou, ons is slegs Dinsdae en Vrydae tussen 09:00-12:00 by die kantoor.



Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.