18 feb 2018

Page 1

18 Feb 2018

Die erediens word gelei deur Ds Francois van Zyl Teks Lukas 15 Deurkollekte vandag: NG Welsyn

Wyk

Vir voorbidding

Kontakno

® ® ® ®

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

·

· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 577 1546 Erna Klynhans (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 18 Februarie a MITS (musiek, IT & Sang) — 07:30 - die voorsang en diens liedere word in plek gekry vir vanoggend se diens. a Gebed bediening—08:45 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit.

Vrydag 23 Februarie a Aksie Dienmekaar—10:00 Saterdag 03 Maart a Kerk werkdag—08:00 - 13:00. Elkeen aan wie die Here die talent gegee het om enige instandhoudingswerk te kan doen, word versoek om ons te kom help om die Here se eiendom in stand te hou.


— ‘n Vreugdevolle

lewensjaar word jou toegebid vir 2018 nms Kerkraad & Frans de Villiers D8 078 354 8442

Annabella Nunes D5 082 445 0139

Salomé Pretorius D7 083 667 4875

William Nolan D2 083 473 9834

Admin Bestuur.

Vier die dag waarop die Here JOU gekies het!


a

Danie

Nadia

Danie Jnr

Elizma

-

Andrew

Tina

-

Sias

Iwan

Chrizaan

Christelle


— —

* —

* *

* *

*

*

*

— —

* —

*

*

*

*

*

*


Goeie nuus vir entoesiastiese atlete: die jaarlikse Comrades Marathon tussen Pietermaritzburg en Durban kruip stadig nader en atlete het weer die geleentheid om deel te word van die Hardloop vir Bybels projek. Die wedloop is ongeveer 89km lank. As die Comrades egter nie in atlete se visier is nie, is daar altyd die Two Oceans, Om die Dam en ander wedlope wat ten bate van dieselfde doel aangepak kan word. Op hierdie manier kan die langasems van die pad bydra om die Bybelgenootskap van SA finansieël te help sodat daar in die onversadigbare behoefte aan die Woord voorsien kan word

Kosbare fondse van die Bybelgenootskap moet in die volgende projekte belê word: · · · · ·

Die beskikbaarstelling van Bybels aan die armstes van armes.

· · ·

Hulp met die beskikbaarstelling van Bybels vir Shona sprekendes.

·

Om 'n Bybelvertaling in hedendaagse isiZulu beskikbaar te stel.

Die voortsetting van die vertaling van die Engelse Bybel vir dowes. Die beskikbaarstelling van Bybels aan gevangenes. Hulp met Bybelverspreiding in ons buurlande. Bybelprogramme wat spesifieke behoeftes aanspreek met die doel om interaksie met die Woord te bevorder. Hulp aan miljoene plattelandse Christene in China om ‘n bekostigbare Bybel te kan koop.

Om die volledige Bybel in oudioformaat in al ons amptelike landstale aan almal beskikbaar te stel wat verkies om na die Bybel te luister.

Atlete in u gemeente en buurt kan ‘n verskil maak in hierdie groot saak, daarom wil ons u vriendelik versoek om asseblief die ingeslote plakkaat op kennisgewingborde of elektroniese afkondigings aan te bring om die saak verder aan moontlike belangstellendes bekend te stel. Miskien kan u dit as ‘n gemeenteprojek aanpak? Die BSA sal graag erkenning gee aan so ‘n poging Die insamelingsvorms sal voorsien word aan die atlete wat ons kontak vir deelname. Kontak gerus vir Marina Stebbing by 011 970 4010 of per e-pos stebbing@biblesociety.co.za.

Dankie by voorbaat vir u goedgesindheid jeens hierdie saak! Ek groet u vanuit die Bybelhuis Kempton Park. JOHAN PEYPER

ORGANISERENDE SEKRETARIS : HOËVELD EN GOUDLAND SINODE

peyper@biblesociety.co.za


— Þ Þ Þ Þ Þ Þ

Þ

Þ Þ Þ Þ Þ



Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.