18 Junie 2017
Vandag se diens…. Die erediens word gelei deur Dr. André du Toit Skriflesing Deurkollekte vandag: belydenisklas
Lief en leed Wyk
Vir voorbidding
C2
Ernstige voorbidding word vir tannie Babs
Kontakno: 073 726 8948
en Christelle Visagie vir hul gesondheid gevra.
Bid asseblief vir ons land. Voorbidding word gevra vir ons drie gemeentes: leiers, jeug, wysheid
Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
Blok Diensbeurte Sondag 18 Junie Blok D / Sondag 25 Junie Blok E
Kom ontmoet nuwe vriende oor ‘n koppie tee/koffie/rooibos! Amptelik:
admin.@ngmtonoos.co.za / www.ngmtonoos.co.za
Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 577 1546 Erna Klynhans (koster) Bankbesonderhede: ABSA Tjekrek no 510-580-036 Tak—Meyerton Leraar: Konsulent: Kapl. Christman Krige 083 655 9783
Gemeente Bestuurder: Tommie Louw 082 899 5095 Ngkerk-Meyerton-Oos 1
Byeenkomste die week Sondag 18 Junie MITS (musiek, IT & Sang) — 07:30 - die voorsang en diens liedere word in plek gekry vir vanoggend se diens. Gebed bediening—08:45 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit.
Donderdag 22Junie
SorgAksie — 10:00 - Indien jy graag wil help met barmhartigheidsdiens, kom woon gerus die vergadering by.
Vrydag 23 Junie Aksie Dienmekaar — 10:00 - Bybelvasvra met senior lidmate van Moedergemeente en Olyfdal.
Kom deel in die pret!
Neem eienaarskap van JOU gemeente en skakel in!
Doop verjaarsdae Do 22
Vier die dag waarop die Here JOU gekies het! Tim Sibthorpe B6 082 459 7759
Baie dankie!
2
Baie dankie aan ELKEEN wat verlede week bygedra het vir die slagoffers van die brandgeteisterde gebied. ’n Bedrag van R1 096-80 is ontvang. Daar is Dinsdag ook klere en Bybels na Knysna gestuur.
Geluk elke verjarende!! So 18—Sa 24 Junie So 18
Ma 19
Petra van Vuuren B1 084 960 7176
Gezina Claasen C1 079 171 7281
Heilie Jonk B2 083 246 9864
JP Maree B4 076 855 4822
Vr 23
Do 22
Anica McGeer C4 079 411 6151
Di 20
Willie de Beer B1 082 759 6332
Sa 24
Sarie Noppe A2 082 327 0550
Wo 21
Elanri Maritz B4 072 485 5348
Sa 24
Annatjie Beer E1 083 983 1341
‘n Vreugdevo
Mieke Kilian A3 082 416 5716
e lewensj r word jou
toegebid vir 2017 nms Kerkr d & Admin Bestuur.
Philip Kilian A3 082 416 5716
Ina Venter C3 082 953 8141
Catherine Robson versoek hulp: `n Drukker vir die Rekenaarkamer – sodat kinders huiswerk wat van rekenaars afgetrek word, kan druk. VRYWILLIGERS: Om Sondae met die voorbereiding van kos te help. `n Aflos persoon wanneer `n Kinderversorger snags `n noodgeval het. Indien u moontlik kan help, skakel asseblief vir Ds Danie Krüger by: 0164551733
3
Jeugdag In Suid-Afrika word Jeugdag op 16 Junie gedenk ter nagedagtenis aan die 1976 Skoliereopstand in Soweto. Swart skoliere het in opstand gekom teen 'n regeringsbesluit dat beide Afrikaans en Engels op 'n 50-50 basis as voertale in die Bantoe-onderwys gebruik moet word. Vroeër was die onderwysdepartement nie landwyd eenvormig van toepassing soos vandag in SuidAfrika nie. Elke provinsie (die Kaapprovinsie, Oranje-Vrystaat, Transvaal en Natal) het sy eie onderwysstelsel en kurrikulum gehad. Afrikaans en Engels as taalmedium in swart skole sou slegs in die Noord-Transvaalse gebied vanaf Januarie 1975 toegepas word in Standerd 5 (vandag graad 7) en nie regoor die Republiek van Suid-Afrika of sy protektoraat, Suidwes-Afrika (vandag Namibië) nie. In 1976 sou die sekondêre skole van die NoordTransvaal voortgaan om hierdie stelsel deur te voer.[1]
4
Die vakke wat in Engels aangebied sou word is Algemene Wetenskap en die praktiese vakke (Huishoudkunde, Naald-, Hout-, Metaalwerk, Kuns en Landboukunde), terwyl Afrikaans as medium gebruik sou word in Wiskunde, Rekenkunde en Sosiale Wetenskappe. Die moedertaal van die swart leerlinge sou as medium gebruik word tydens Godsdiens, Musiek en Kultuur.[2] Ander besware was die swak toestand van die skole en die tekort aan handboeke. Verskeie kinders is gedood of beseer nadat die Polisiemag op hulle losgebrand het om die skare in toom te hou. Dit het weer tot verdere opstande regoor die land gelei waarin 600 mense gesterf het.[3] Bron: Wikipedia