18 Maart 2018
Die erediens word gelei deur Ds. Francois van Zyl Teks Joh. 12:20-33 Deurkollekte vandag: SorgAksie
Wyk
Vir voorbidding
Kontakno
® ® ® ® ® ®
Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
·
· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 577 1546 Erna Klynhans (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 18 Maart a MITS (musiek, IT & Sang) — 07:30 - die voorsang en diens liedere word in plek gekry vir vanoggend se diens. a Gebed bediening—08:45 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit. a Kruisverwysing—18:00 by NG Meyerton. Die tema verskil elke week. Na die tyd is almal welkom vir koffie in die konsistorie
Di 20—Do 22 Maart a Passiespele NG Suikerbos– toegang gratis! Vrydag 16 Maart a Aksie Dienmekaar—kontak Nico vir info—+082 82 20485 Sondag 22 April a Doop—Beplan om te doop? Reël asb. betyds (VOOR 1 April!) met die kantoor
-
—
Michael IRese C8 076 884 0467
Kim Brits E6 072 505 5924
Cornel vd Merwe C8 072 227 4938
Hennie Botha B3 071 399 2482
Theresa Bam E2 064 659 9600
Elize Pretorius D7 078 231 2932
Leoné Geldenhuis E5 083 624 0493
Cielie Venter E2 082 945 4876
Tanya v Niekerk E4 079 579 6819
‘n Vreugdevolle lewensjaar word jou
toegebid vir 2018 nms Kerkraad & Admin Bestuur.
Produkte word elke 2de Sondag per SMS versoek. Indien jy meer as dit kan bybring, baie dankie! Ons stuur nie Oesfeeslyste uit nie. Daar is te min wyksleiers om by elke gesin gereeld te gaan draai. Ons beskou ons lidmate as vrywilliglik hier en neem dus daarmee saam aan dat hulle harte oop is vir ons gemeente en haar funksies. Daarom plaas ons slegs die produkte wat benodig word en glo en vertrou die Heilige Gees sal met elkeen werk om te gee/help waar en wat hy/sy kan. Die volgende produkte word per tafel benodig:
–
— — -
—