19 Augustus 2018

Page 1

19 Augustus 2018

Die erediens word gelei deur Casper Muller Teks Eksodus 14:14 Tema: Dieselfde God Deurkollekte vandag: NID

Wyk

Vir voorbidding

Kontakno

® ® ® ® ®

-

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

·

· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 19 Augustus a Gebed bediening—08:15 en na tee drink in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit. a Oorhandiging van Chechewa Bybels (Malawies) om 11:00. a Kruisverwysing—18:00 by NG Meyerton. Die tema verskil elke week. Na die tyd is almal welkom vir koffie in die konsistorie

Maandag 20 Augustus a Gebed bediening—06:00 in die gebed kamer. Dinsdag 21 Aug. a Bloeiselfees (Oesfees)—19:00 in die saal. Onthou, hierdie oesfees word deur die jeug (16-35jaar) gereël. Kom deel dus jou funky idees....... Enige ander lidmate is ook welkom.

Woensdag 22 Augustus a Blok B byeenkoms—11:00 aan huis van oom Daan & tannie Susan Erasmus (Abrahamskop 23). Ds Francois versoek alle lidmate van blok B wat kan, om teenwoordig te wees. Skakel Nico vir aanwysings: 082 822 0485

Donderdag 23 Augustus a MITS (musiek, IT & Sang) — 18:00 - die voorsang en diens liedere word in plek gekry vir Sondag se diens.

Vrydag 24 Augustus a Aksie Dienmekaar — 10:00 - in die saal.


Albert du Plessis E4 082 773 9616

Hannes Judeel C6b 082 562 2895

Janie Fourie C2 082 792 7531

Johann Pretorius E3 083 254 1196

Charné Terblanché D3 079 502 0447

Rialese Venter B1 082 044 9493

Jani Brits DEW 082 770 9699

Divan Jardin D3 061 483 5431

Karlien Venter B1 082 758 4057

Ben Bouwer E1 082 921 5942

‘n Vreugdevolle lewensjaar

word jou toegebid vir 2018 nms Kerkraad & Admin Bestuur.

JP Jooste D1 079 552 7748

Walter Muller DEW 083 783 2401

Kom kuier saam met ons op 6 Oktober by ons Bloeiselfees... Meer inligting sal later deurgegee word. Indien jy betrokke wil raak, kontak vir Leoné by 083 624 0493


-

-

-


-

-

-

-


Here, hoe werk gebed regtig? Is dit ‘n gebed as ek by U kom huil oor mense wat nie vir U ken nie en daarom vir my, U kind, wil leed aandoen? Bid ek as ek kinderlik knaend kla en verkla? Here, hoe werk gebed? Is dit byvoorbeeld reg as ek in my gebede vra dat die ellende wat ander mense my aangedoen het, op h lle kop moet neerreën? Wanneer ek vra: Gee vir boontjie sy loontjie? Bid ek as ek so wild om wraak roep? Here, is dit suiwer gebed as ek U lof besing—en in dieselfde asem uitroep dat U, juis omdat U so goed is, my teenstanders vernietig? As ek U dank dat U hulle op hul plek gesit het? Bid ek as ek my verlekker in ander se verleentheid? Here, is dit gebed as ek my prestasies voor U komopnoem? ’n geskiedenis van my godvrugtigheid neerskryf

- boekhou van die goeie! en by U daaroor kom spog, waar almal kan hoor? Bid ek as ek roem op die rykdom wat U my gee? Ag, Here, ek weet wat die antwoord op l hierdie vrae is: Ek weet dat ek nie reg bid nie. Trouens, ek weet nie hoe en wat ek behoort te bid nie. Ek weet wel ek gedra my bra kinderagtig wanneer ek my oë styf toeknyp en begin om al babbelande voor U te kla, te eis, te spog. Nou vra ek mooi, asseblief: Moet my nie uitlag wanneer U na my lawwe gebedjies luister nie. Moenie nou U kop wegdraai en maak asof U my nie sien of hoor nie... Want hierdie keer sal ek kort wees, Here: Ek is U kindjie klein Maak U my hartjie rein. -Uit: Die ewigheid in my hart: ‘’n Gebed vir elke dag uit die Psalms Lig Augustus 2018


Gerhard

-

—



Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.