19 Julie 2020
Die erediens word gelei deur Johan Louw Teks: Tema: Dankoffers word by die deure ingeneem:
Vir voorbidding
Wyk
Kontakno
x x x x x
x x
As voorsitter van die kerkraad, versoek ek dat elke lidmaat die vrymoedigheid sal neem om ons te laat weet van enige lief en leed. In hierdie tyd het ons mekaar en mekaar se gebede nog meer as vantevore nodig! Ek en my vrou, Corrie, bid elkeen van u en u gesinne die Here se seën toe. - Tommie Louw ·
· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 19 Julie
a Erediens—
09:00 Johan Louw in die kerkgebou vir 50
lidmate.
Sondag 26 Julie
a Erediens—
09:00 gelei deur Dawie Els in die
kerkgebou vir 50 lidmate.
—
Andrea Judeel C6 083 337 5976
Nadia Naudé D3 082 855 3403
Annie le Grange D3 083 554 4977
Monica Lourens E5 084 722 9196
Jessica Swart E5 079 675 3252
Melanie Buys B2 083 616 9182
Carl Fisher D3 079 516 1698
Leo Jv Rensburg C7 082 388 4465
Willie Vermaak D1 082 854 8721
Johan de Lange C2 083 569 0857
‘n Vreugdevolle lewensjaar
word jou toegebid vir 2020 nms Kerkraad & Admin
Leonora Willemse E4 082 686 2516
Bestuur.
Neem asseblief kennis dat die kerk nou oor kaart fasiliteite beskik. Dankoffers kan dus Dinsdae of Vrydae vanaf 09:00—12:00 met u bankkaart betaal word. Indien u nog nie kans sien om na die kantoor te gaan nie, kontak asb. vir Louise om ‘n skakel te kry wat u in die gerief van u huis kan gebruik vir n kaartbetaling—082 821 7493
-
–