19 Mei 2019
Die erediens word gelei deur Ds. Stanus Cloete Teks: Hand 11:1-18 Tema: Hoe vergelyk ons grensloosheid met die grenslose liefde van Jesus en die werk van die Heilige Gees? Deurkollekte vandag: Jeug
Wyk
Vir voorbidding
Kontakno
® ®
® ® Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
·
· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 19 Mei a a a a
Erediens— 08:30 Ds Stanus Cloete MELAS—na die diens BET—17:00 in die kerksaal Kruisverwysing—18:00 Moedergemeente:
Maandag 20 Mei a Gebedsgroep— 06:30 in die gebedskamer Vrydag 24 Mei a OESFEES!! . Stalletjies kan in gereedheid gebring word reeds vanaf 08:00. Amptelike opening om 15:00
Sondag 26 Mei a Erediens— 08:30 Nagmaal word bedien a Kerkraad—17:00 Maandag 27 Mei a Gebedsgroep— 06:30 in die gebedskamer Donderdag 30 Mei a Hemelvaartdiens— 09:00 gelei deur ds Francois van Zyl. Marguerite van der Merwe tree op.
Vrydag 31 Mei a Jeug—18:00 in die saal. Kontak Leana / Johan vir vervoer: 082 758 4057
—
Theo Steyn C5 083 276 0730
Wally Conradie E2 081 061 3282
Belinda Glaus C7 072 995 1212
Justin Glaus C7 072 995 1212
Louis du Toit C3 082 220 9516
Gert Venter B1 082 441 2195
Mia-Monét Kruger C6a 082 765 5186
Nico Trollip E6 072 398 0588
Christa Cameron C2 084 200 2369
‘n Vreugdevolle lewensjaar word jou toegebid
vir 2019 nms Kerkraad & Admin Bestuur.
—
Nadat Hy dit gesê het, is Hy opgeneem terwyl hulle dit sien, en 'n wolk het Hom weggeneem, sodat hulle Hom nie langer kon sien nie. 10Terwyl Hy weggaan en hulle nog stip na die hemel kyk, het daar skielik twee mans in wit klere by hulle gestaan. 11Dié sê toe vir hulle: “Galileërs, waarom staan julle so na die hemel en kyk? Hierdie Jesus wat van julle af na die hemel toe opgeneem is, sal net so terugkom soos julle Hom na die hemel toe sien opgaan het.”
–
—
-
-
-
-
—
–
-
Produkte word elke 2de Sondag per SMS versoek. Indien jy meer as dit kan bybring, baie dankie! Ons stuur nie Oesfeeslyste uit nie (daar is wel koevertjies en lyste by die Itoonbank beskikbaar vir kontant bydraes). Daar is te min wyksleiers om by elke gesin gereeld te gaan draai. Ons beskou ons lidmate as vrywilliglik hier en neem dus daarmee saam aan dat hulle harte oop is vir ons gemeente en haar funksies. Daarom plaas ons slegs die produkte wat benodig word en glo en vertrou die Heilige Gees sal met elkeen werk om te gee/help waar en wat hy/sy kan.
Die volgende produkte word per tafel benodig: