19 mrt 2017

Page 1

19 Maart 2017

Vandag se diens…. Die erediens word gelei deur Ds. Christman Krige Skriflesing Luk. 14:1-14 Deurkollekte vandag: SorgAksie

Lief en leed Wyk

Vir voorbidding

Ansie Krige se broer is na ‘n hartaanval in

Kontakno: 084 201 8947

Midvaal opgeneem.

Bid asseblief vir ons land. Baie dankie vir die lieflike reën!

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

Blok Diensbeurte So 19 Maart blok B / Sondag 26 Maart Blok C

Kom ontmoet nuwe vriende oor ‘n koppie tee/koffie/rooibos!  Amptelik:

ngmtonoos@vodamail.co.za / www.ngmtonoos.co.za

 Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 073 386 7711—Lambertus Blom (koster)  Bankbesonderhede: ABSA Tjekrek no 510-580-036 Tak—Meyerton  Leraar: Konsulent: Kapl. Christman Krige 083 655 9783

 Gemeente Bestuurder: Tommie Louw 082 899 5095  Ngkerk-Meyerton-Oos 1


Byeenkomste die week Sondag 19 Maart  MITS (musiek, IT & Sang) — 07:30 - die voorsang en diensliedere word in plek gekry vir vanoggend se diens.  Gebedsbediening—08:45 in die gebedskamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit.

Dinsdag 22 Maart  Bybel skool — 19:00 NG Olyfdal. Sondag 26 Mrt  Kinder Nagmaal  Kerkraad — 16:00 alle bedienings voorsitters, blokleiers en wyksleiers word versoek om die vergadering by te woon.

Neem eienaarskap van JOU gemeente en skakel in!

Geluk elke verjarende!! Ma 20 —Vr 24 Mrt Ma 20

Kim Brits E6 072 505 5924

Wo 23

Do 23

Di 21

Theresa Bam E2 082 332 2120

Elize Pretorius D7 078 231 2932

Do 24

Cielie Venter E2 082 945 4876

Petrus Potgieter A2 082 756 4693

‘n Vreugdevo

e lewensj r

word jou

toegebid vir 2017 nms

Cornel vd Merwe C8 072 227 4938

2

Hennie Botha B3 071 399 2482

Tanya v Niekerk E4 079 579 6819

Kerkr d & Admin Bestuur.


Doop verjaarsdae Sa 25

Rouxné Bothma D1 083 765 2930

Vier jou doop verjaarsdag só:  Gesinslede gee geskenke met geestelike inslag;  Blaai deur foto album en vra jou ouers uit oor jou doop geleentheid, wie daar was, wat jou naam beteken, wat spesiaal was die dag.  Doop jou vingers in ‘n bietjie water. Druk jou nat vingers teen jou voorkop. Onthou daarmee dat God jou eerste gekies het en liefhet.  Het jy al die Here in jou lewe toegelaat? Het jy Hom al genooi om jou Verlosser te wees? Lees gerus Joh.3:16 en 1:12.

Oesfees info  Nico van Eeden (082 822 0485) versoek bruikbare ar kels vir die Wit

Olifant tafel. Hierdie ar kels kan by die kerkkantoor ingehandig word.  Annatjie van der Berg (083 709 3068) versoek handwerk vir die

geskenk tafel.  Erna Klynhans (082 577 1546) is op soek na ‘n borg vir koekmeel,

suiker, bo er (Stork bake OF Rama bake) en xtra groot eiers om solank klein koekies te begin bak.  Julanda Pretorius (082 798 0938) vra vir leë blikkies groente / vrugte

asook pampoene vir ‘n pampoen kerf kompe sie. Sy beplan ook ‘n baba kompe sie. Skakel haar gerus vir meer inlig ng.  Plakkate vir die Mnr. & Mej. Oesfees en die Oesfees vir advertensie teen

motor ruite kan by die kantoor / I-toonbank gekry word.  Daar is besluit om die datum van die Oesfees te skuif na 02

Junie, aangesien die Outdoor X te veel mense trek.

Maak dus seker jou

Vrydag is bespreek vir ons Oesfees!

3


Angus Buchan More almal. Ek voel getaak deur die Gees om n aksie te begin en te bestuur vanaf Meyerton en die Vaal na Oom Angus se internasionale bid dag vi ons land en sy mense naby Bloemfontein op die 22e

April by te woon. Hiervoor gaan ek n

WhatsApp groep begin en nooi mense van oral af om by hierdie groep aan’ te sluit, as jy die stem in jou hart ook hoor fluister, stuur asb. jou details na hierdie nommer, dan sit ek jou op die groep en sal ons al die toepaslike inligting daar verder deurgee. Ek daag jou uit om op te staan en saam te staan vir ons God en ons land. Stuur hierdie boodskap ASB aan almal wat jy ken. Ek maak almal wat ek opsit ook admin sodat jy ook kan opsit wie jy ook al wil. Lekker dag. Casper Muller 0737565994

Hulp met databasis Ons het ’n redelike aantal vakante wyke waar niemand van die kerkraad jou mag besoek nie. Wil jy nie asseblief help om ons databasis so korrek moontlik op datum te bring nie? Gaan registreer as ’n Winkerkonline gebruiker en kry so toegang tot jou gesin se inligting. So kan jy self die nodige veranderinge (veral wanneer daar van ’n selfoonnommer verander word), aanbring en kan ons makliker met jou kommunikeer. Volg hierdie skakel om te sien hoe om te registreer: http:// www.winkerkonline.co.za/wol_swf.htm Moenie oor die Winkerk program self bekommerd wees nie, ons sal dit in die kantoor hanteer. Solank jy net registreer en kyk of jou en jou gesin se inligting korrek is.

4


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.