22 Aug 2021
Die erediens word gelei deur Prediker: Ds. Johan Peyper Teks: Sal aangekondig word Tema: Dankoffers word by die deure ingeneem:
Vir voorbidding
Wyk
x x x x
Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
·
· Kantoorure Di & Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 22 Aug a Erediens — word gelei deur ds Johan Peyper. a Ringsitting Maandag 23 Aug a Gebedsgroep 07:00 In die konsistorie—enigiemand welkom Sondag 29 Aug a Erediens — word gelei deur FEBA radio Maandag 30 Aug a Gebedsgroep 07:00 In die konsistorie—enigiemand welkom
Ds. John Myers is beskikbaar indien u behoefte het om met ‘n predikant gesels. Kontak hom gerus op 076 457 8693 Ds. John
Baie welkom by ons! Soek gerus vir Tommie of Corrie Louw by die inligtingstoonbank op vir ‘n vorm om u attestate aan te vra, skakel die kerkkantoor Dinsdag— 016 364 1484 of vir Louise 082 821 7493. Indien u ‘n vorm geneem het, onthou asseblief om dit weer in te handig sodat ons by u kan kom kuier.
Tommie en Corrie Louw Gemeente bestuurder / Koster
—
‘n
Vreugdevolle lewensjaar word jou toegebid vir 2021
—
Vier die dag wat die Here JOU gekies
Fuleni Funerals
Eva
AVBOB Magda Immanuel Ondernemers Annetjie
Reitz str Lochstraat Gallowaystr
016 362 1278 082 927 9264 016 362 1048 016 362 4311
-
-
-
-
–