20 Des 2020

Page 1

20 Des 2020

Die erediens word gelei deur Ds. Pieter Muller Teks: Lukas 2:8-20 Tema: Kersfees is God se fees waarna ons uitgenooi word Dankoffers word by die deure ingeneem:

Vir voorbidding

Wyk

Kontakno

x –

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur ·

· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 20 Des a Erediens—

09:00

word gelei deur ds Pieter Muller

Maandag 21 Des a Gebedsgroep 06:30 In die konsistorie—enigiemand welkom. Vrydag 25 Des a Kersdiens 08:00 by MOos, gelei deur ds Pieter Muller. Sondag 27 Des a Erediens—

09:00

word gelei deur ds Pieter Muller.

Maandag 28 Des a Gebedsgroep 06:30 In die konsistorie—enigiemand welkom

Neem asseblief kennis dat die kerk nou oor kaart fasiliteite beskik. Dankoffers kan dus Dinsdae of Vrydae vanaf 09:00—12:00 met u bankkaart betaal word.

Indien u nog nie kans sien om na die kantoor te gaan nie, kontak asb. vir Louise om ‘n skakel te kry wat u in die gerief van u huis kan gebruik vir ‘n veilige kaartbetaling—082 821 7493 Kwitansies kan ook uitgereik word indien benodig. Hierdie is ‘n baie gerieflike manier om veral jou tiendemaand se bydrae te gee. Gesels gerus gedurende jou stiltetyd met die Here en hoor wat Hy van jou verwag


Christiaan vd Westhuizen D3 072 959 5283

George Lotter C3 082 821 9936

Jaco Kroukam C6 083 686 4908

Leon vd Berg D1 082 578 7645

Ampie Botha E2 074 489 8806

‘n Vreugdevolle lewensjaar

word jou toegebid vir 2020 nms Kerkraad & Admin Dawie Dreyer C2 081 383 4115

Bestuur.

Baie welkom by ons! Soek gerus vir Tommie of Corrie Louw by die inligtingstoonbank op vir ‘n vorm om u attestate aan te vra of skakel die kerkkantoor Dinsdag—016 364 1484

Tommie en Corrie Louw Gemeente bestuurder / Koster

Indien u ‘n vorm geneem het, onthou asseblief om dit weer in te handig sodat ons by u kan kom kuier.


-


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.