20 Feb 2022
Die erediens word gelei deur Ds John Myers Skrif: Johannes 5:1-15 Tema: Wil jy gesond word
Dankoffers word by die deure ingeneem: Wyk
Vir voorbidding
x
x
·
· Kantoorure Di & Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 20 Feb a Erediens — word gelei deur ds John Myers. Bevestiging van kerkraadslede.
Maandag 21 Feb a Gebedsgroep — Almal welkom om 07:00.
Vrydag 25 Feb a Jeug — Almal welkom om 18:00. Skakel Johan in vervoer benodig word—082 410 7661
Sondag 27 Feb a Erediens — word gelei deur ds John Myers. Lydensweke begin.
Maandag 28 Feb
a Gebedsgroep — Almal welkom om 07:00. Vrydag 04 Mrt a Jeug — Almal welkom om 18:00. Skakel Johan in vervoer benodig word—082 410 7661
—
‘n
Vreugdevolle lewensjaar word
jou toegebid vir 2022 nms
Kerkraad & Admin Bestuur.
—
Vier die dag wat die Here JOU gekies
het as Syne!.
-
-
-
© © © © © © © © ©
—
-
©
Baie dankie aan elkeen wat gehelp het met die Hoogliedfees én diegene wat ons ondersteun het! Tot dusvêr het ons R4 736 wins gemaak. Julle is werklike staatmakers!! Die Here seën elkeen van julle! Corrie
— —
—
–
-
— Produkte hierdie jaar benodig:
x
Kerrie poeier—matig
x
Jellie
x
Chutney—mild
x
Kondensmelk
x
Klapper
x
Rys
x
Versiersuiker
x
Kits Poeding
x
Botter
x
Koekmeel
x
Eiers
x
Kookolie
x
Kaneel
x
Tennis Beskuitjies
x
Kakao
x
Marie Beskuitjies
x
Neute
x
Suiker
x
Bakpoeier
x
Ingelegde vrugte
x
Vla
x
Ideal melk
x
x
Karamel treat
Tuisgemaakte produkte (konfyt, ens.)
x
Maalvleis
x
Tamatiesous
x
Wors
x
Hotdog sous
Indien u mooi en lekker koeke kan bak, maar het nie die finansies om self die produkte aan te koop nie, is u welkom om van die produkte by die kantoor te kom haal.
Onthou, ons is slegs Dinsdae en Vrydae tussen 09:00-12:00 by die kantoor.